Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Dankie Dellie

11 Kommentaar

Danksy Dellie het ek op baie van Zee se foto’s afgekom.  Hoop jou me-time was lekker vandag! Ai ai, nou gaan ek darem maar lekker speel!

Krediet : Glitter graphics

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Dankie Dellie

  1. Issit nie cool nie? Ek gaan nog baie gelukkige ure daar deurbring!😆
    Lekker naweek Zee!

    O ja, my me-time was hemels, dankie – ek sukkel net om te tik met die langer naels!:mrgreen: Maar dit lyk stunning, en liefie kanni wag vir ‘n lekker rugkrap nie – so, this is Dellie, sighning of for the weekend…😳

  2. Dis nou magic!!! Julle maak my so jaloers met julle fancy wikkelmannetjies!!! Ek gaan wragtig ook vir my een soek… Eendag as ek klaar getrek het en meer tyd het.:mrgreen:

  3. Ek het gisteraand so ‘n bad nodig gehad!! Ons het net ‘n stort in ons huis en ek MIS my bad!!!!!!!!!!

  4. Upper cool!! Ek hou sommer van al die prentjies hier langsaan ook!!

    Bad is natuurlik een van die lekkertes in my lewe, vol bubbles, kerse en musiek!!

  5. Dellie, grote griet maar ek het omtrent fun gehad met Betty Boop!! Weereens dankie dat ek die baby hier by my kan rondsleep!

    Pikkie gaan soek, Dellie het my nou omtrent aagesteek hoor!

    Nikita, gaan soek ‘n hotel met ‘n lekker borrelbad en vat jou liefie saam😉

    Wipneus, dit is lekker nê, al die skuim en lekkerruik goeters!

  6. Zee

    Jy moet Zee se doek patenteer. Jy sleep hom al die hele naweek op sy boude rond, en die doek is nog nie deur geskuur nie. Magic!!!

  7. Adrie, wag dis nog niks, my avatar gaan seker nou weekliks change danksy al Betty Boop se uitdrukkings!😆 Dink nou net as ek wel so doek in die hande kon kry, dan kan ek hom sommer ‘n hele naweek by oupa los sonder om oor nommer 2 doeke te worry!

  8. Zee

    Gril ek nou vir die nr 2 doeke. Jy gaan dood as jy dit na die naweek moet ruil.

  9. Adrie, jy verstaan nie, dis dan ‘n magic doek, hy bly skoon, droog, nie deurgeskuur nie😉

  10. Zee

    Kan dit hergebruik word?

    Ek wonder net hoeveel ek vir die klein Adrie’tjies gaan nodig kry? Kan ek solank bestel?

  11. Adrie, dis magical doeke, hoeveel soek jy!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s