Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Shit!!!

13 Kommentaar

Hierdie posduifie het ‘n SMILE op my gesig gesit vandag!!

HOPE THIS  MAKES YOU SMILE
THE MOST FUNCTIONAL ENGLISH WORD

Well, it’s shit . that’s right, shit!
Shit may just be the most functional word in the English language.

You can smoke shit, buy shit, sell shit, lose shit, find shit, forget shit!

  
And tell others to eat shit.

Some people know their shit, while others can’t tell the difference between shit and shineola.  

 You can throw shit, sling shit, catch shit, shoot the shit, or duck when the shit hits the fan.  

You can give a shit or serve shit on a shingle.
You can find yourself in deep shit or be happier than a pig in shit.

Some days are colder than shit, some days are hotter than shit, and some days are just plain shitty.

You can have too much shit, not enough shit, the right shit, the wrong shit or a lot of weird shit. 

You can carry shit, have a mountain of shit, or find yourself up shit creek without a paddle. 

When you stop to consider all the facts, it’s the basic building block of the English language.

Well, Shit, it’s time for me to go.  Just wanted you to know that I do give a shit and hope you had a nice day, without a bunch of shit.  But, if you happened to catch a load of shit from some shit-head………..

Well, Shit Happens!!!  

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

13 thoughts on “Shit!!!

  1. It’s not so bad if sh.t happens… as long as you serve the right wine with it😉
    Sh!t!!:mrgreen: (ek spel dit altyd so – ek kry dit nie reg om dit hardop te sê nie – ek sê eerder: “BB’s colon!!”😆

  2. 😆 @ BB, ai, die woordjie glip partykeer uit my bekkie uit!

  3. /me loop haal die groen koekie Sunlight…..:mrgreen:

  4. Ag sheeet maar dis snaaks!😆

  5. Shit maar dis snaaks!!😆

  6. en ek het die poefies van die honde op die grasperk opgetel vanmiddag , in plastieksaksakke in die groot asblik, die hele tuin natgespuit en agter waar die ahdidas die heel binnehof vol poefie en ook onder die bessie boom waar die voeltjies die bessies eet, ek wonder toe nogal wat in al die voëlmis is…suiker, bessies en so aan, gelukkig spuit als maklik af en is als nou wwer skoon
    tot môre, ook by die dieretuin die olifant se mis bewondere en die leeus se wit baie mooi gesonde drolle, hehe ek bedoel shit
    sies maar ek kan ook leleik praat, maar tog is dit nie, ek meen ek maak ook elke dag die kat se sabndbak skoon.
    ai en tog het ek heel fine gevoel vandag , sonder enige shit, als gan hynkey dory by ansoufie
    baai zeetjie

  7. Hi Zee,
    Lag lekker vir jou “shit” storie!

  8. Dis nou ‘n “shit” storie die. 😀 😀

  9. Eish, my mond proe nog steeds na sunlight seep😆

    Ansophie, baie welkom hier!! Maar jy het omtrent ook ‘n sh!ttie dag gehad gister😉

  10. He He He – ‘n blog van baie lank gelede

    Ek het een keer ‘n ode aan die woord fok gekry. Vandag is dit kak se beurt.

    Al op gelet dat elke rooinek se gunsteling vloek woord kak is? Soos ons maar almal shit. Kak is ‘n selfstandige naamwoord, ‘n werkwoord, ‘n byvoeglike naamwoord en alles tussen deur.

    “Ek gaan kak!” As jy nie seker is van die omstandighede nie, kan jy die verkeerd verstaan. Dit kan beteken dat ek oppad toilet toe is. Dit kan ook beteken dat ek in die die moeilikheid is. Dit kan self sarkasties wees.

    Wat van al die kak idiome? Ek kon net sowel verwys het na dieselfde hou geykte uitdrukkings, maar ek verwys na die idiome wat kak as ‘n word het. Soos:

    Kak is jou nommer.
    Jy gaan deur die oog van ‘n naald kak as ek met jou klaar is.
    Kak aanjaag.
    Kak praat.
    Jy praat jou kop se kak.
    Kak storie.
    Kak op jou hakke en gly.
    Kak voel.
    Kak soek.
    Kniediep in die kak.
    Myself bekak.
    Vol kak.

    Waaraan kan julle nog dink? Hoop julle dag is nie te kakkerig nie.

  11. Dit is nogal ‘n maklike woord om te gebruik in algemene taal of as ‘n pertinente uitdrukking en klink nogal nie so sleg nie, maar noudat ek dit so baie gelees het, gaan ek probeer om my tong vas te byt want ek is seker om dit te hoor is net so gagga as om dit te lees

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s