Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

The truth about “kiddie cocaine”

14 Kommentaar

Ritalin/Methylphenidate Information

Called “kiddie cocaine” when sold on the streets, prescription stimulants destroy young lives daily.

Street names for Ritalin:

  • Diet Coke  – Rids
  • Kiddy cocaine – Skittles
  • R-Ball – Smarties
  • VItamin R – Poor man’s cocaine

Ritalin is the common name for methylphenidate, classified by the U.S. Drug Enforcement Administration (DEA) as a Schedule II narcotic – the same classification as cocaine, morphine and amphetamines. It is abused by teens for its stimulant effects.

While the law forbids unrestricted distribution of these powerful stimulants, the sad fact remains that these substances are freely available almost anywhere. “Kiddie cocaine,” as it has been called, is handed out like candy. In some schools, as many as 20 percent of the students take Ritalin regularly.

Short-term Effects:

Its severest effects include nervousness, insomnia, pulse changes and heart problems. In June 2005, the U.S. Food and Drug Administration warned that Ritalin and its sister drugs may cause visual hallucinations, suicidal thoughts, psychotic behavior, as well as aggression or violent behavior. Hazards multiply as users up their quantity, grind and snort it, liquefy or inject it, and use it along with ecstasy and other drugs. Abuse in larger doses puts stress on the heart, which can be fatal, and injection causes serious damage to the lungs and eyes.

Long-term Effects:

The manufacturer says methylphenidate is a drug of dependency. Children on stimulant medications have twice the future rate of drug abuse. One-third of all child anorexia (eating disorders) are linked to use of this drug, as are symptoms of “obsessive-compulsive” behavior – within the first year of use.

A Texas researcher has also found that after only three months of Ritalin use, one out of twelve children treated with it had genetic abnormalities associated with an increased risk of cancer.

Download the full version of Kiddie Cocaine

Foundation for a drug free world

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

14 thoughts on “The truth about “kiddie cocaine”

  1. Ek wens daar was ‘n manier om die gemors vir altyd van ons strate af te kry en uit ons kinders se hande te hou.

    • DWELMS IS N SLEGDE INVLOED OP ONS KINDERS MAAR MEESTE VAN DIE OUERS ROOK EN DRINK VOOR HUL KINDERS EN SO BEGIN DIE KINDERS OM MET AL DIE VERSKILENDE DWELMS TE EXPREMENTEER.

  2. Haai, dis bad! As mens nie bang is jy word besteel, verkrag, vermoor nie, moet jy nog worry oor jou kinders wat drugs gebruik! Wat kan mens doen?

  3. Het julle op gisteraand se nuus gesien hulle vir prositusie vir die 2010 soccer world cup legalize😯 – what’s next??!! Drugs??!! Heng, hulle kan nie eers die traffic beheer nie – nevermind drugtrafficking… moet sê ek vir een stuur ‘n boodskap die hele Duitsland vol (gelukkig genoeg familie daar) om hulle te waarsku… Aids het afterall nie verniet sy oorsprong in ‘diep donker Afrika’ nie…
    Ai, what’s this world coming to??😦

  4. Wat nou nog? Baie interessante inskrywing Zee.
    Ek weet nie wat kan mens doen nie, behalwe bly 24/7 op jou knieë! Ons arme kinders. 😦

  5. Nou vra ek met trane in my navy blou oe…hoe de hel hou mens jou kinders veilig??

  6. My pediater het voorgestel ons sit vir Ouboet op Ritilin – hy ly aan ADHS – maar ons het geweier. Vandag is ek bitter dankbaar daaroor. Ons het ook bitter baie navorsing daaroor gedoen en besef dat dit NIE vir ons is nie. Ek glo dit werk vir party mense en ek respekteer hulle, maar NEE! My kind sal dit nie drink nie. Ons help hom op ander maniere. Hoë proteiene dieet, baie vars lug, gesonde oefening. Ons ‘leer’ hom om stil te sit en te konsentreer… Ja dit verg ongelooflik baie geduld en dit vat baie-baie tyd. En ons bly permanent op ons knieë! Sonder Sy genade is ons verlore, maar daar is maniere om jou kind te help. Dankie vir hierdie Zee… Dit gee my net weer moed vir my oortuiging!

  7. Selfs met al die effekte, word dit nog steeds gebruik en voorgeskryf. Pikkie as nie ouer dink ek tog daar is beter dinge vir jou kind as die medisyne. My suster se seun was ook maar woelwater. Sy het baie suikers en gaskoeldranke uit sy dieet verwyder, en dit het ook gehelp om hom bietjie tot ruste te bring. Ek dink baie van die “gif” is in al die preserveer middels in die kos en lekkergoed.

  8. Pikkie, my seun het iets soortgelyks gedrink as Ritilin, (sal bietjie vanaand gaan loer wat die naam was maar ek is seker Rosalind sal die naam kan gee, dit klink even soos Ritilin) asook medikasie vir epilepsie. Hy het Petimal epilepsie en was eers in standerd 6 met dit gediagnoseer!
    Nadat ek hierdie eers gister raakgelees het, ek het meer op heroin gekonsentreer, wonder ek tog of dit nie ‘n klein bietjie bygevoeg het tot sy verslawing vandag nie. Ons het eers in standerd 6 van sy probleem opgetel alhoewel ons vermoed dat hy al met dagga in standerd 5 kennis gemaak het.

    2 weke terug toe ons by hom was het een van die mense daar vir ons gesê dat hy wel weer die pille by die dokter gekry het en dat hy en nog ‘n ander ene dit gebruik om op ‘n high te gaan.

    Hy het hulle vertel dat hy dit gebruik het vir sy epilepsie en hulle het dit vir hom voorgeskryf sonder om eers weer die nodige toetse te doen, en ek het nou aangedring dat hy eers ‘n neuroloog moet sien voor hulle enigsins weer vir hom van die pille voorskryf. Geen pille/medisyne mag ook meer aan hom gegee word om terug selle toe te vat nie. Hy moet alles nou voor die suster drink as hy enige medikasie moet kry. Wys jou nou net wat hulle nie alles sal doen net om op ‘n high te gaan nie.

    Hy weet nou dat ons weet en ek is besig om te onderhandel met die betrokke owerheid om hom gereeld vir bloed toetse te laat gaan om enige vorm van medikasie/dwelms op te tel. Dit is mos deel van die rehabilitasie.

    Ek gaan binne die volgende 2 weke ook die ander “groot” dwelms plaas vir julle informasie!

  9. Sjoe, dis skokkend. Dankie dat jy ons inlig oor hierdie dinge, want ek vir een, is vreeslik onkundig as dit by dwelms kom.

  10. Ai Zee, alle sterke vir jou.

    Omtrent ‘n jaar terug toe die dokters my epilepsie medikasie verander het (nadat hulle my amper 6 voet onder die kluite gehad het) wou hulle ook Ritilin voorskryf. Gelukig is my huisdokter ook ‘n ou skoolmaat en het ek vir hom gese wat hulle met daai pille kon doen. Hy skryf toe Lethyl in die plek van Ritilin voor.

    Dis die beste ding wat jy kan doen is om te vereis dat daar elke 6 maande bloedtoetse en ‘n EEG skandering gedoen word.

  11. No offence Boskind, maar Lethyl is Phenobarbital – DIT is gif…

  12. Boskind, ek gaan dit doen, ek betaal mos tax!!

    Carina, as ek reg onthou was Zeethan vir drie maande op so n tipe medisyne om hom te help met die ontrekkings, hy het dit gehaat en ek moes die medisyne omtrent afwurg in sy mondjie. Dankie vader hy hoef dit net drie maande te gedrink het!

  13. Shit, blixem, F*&^%$!!! Sorry vir die woorde maar dis hoe ek nou voel.
    Jy weet nie hoe amper het ons my oudste (toe 9) op Ritilin gesit nie. Dit, omdat ‘n juffrou gedink het hy is aandagafleibaar en hy met wisk sukkel. Die diagnose is ook nogal gedoen sonder enige toetse. My man het net gesê “Nee, ek sit nie my kind op daai goed nie en klaar”. Dankie tog!!
    Zee, ek kan net dankie vir jou sê. Jy het my oop gemaak en my gewys dat ek nie enige ding net moet glo nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s