Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Zee se uitrustings

10 Kommentaar

Nou ja, Zee kan nie net altyd in die gym wees nie, sy moet darem speelgoed en ‘n paar uitrustings ook hê.

Vir die Gym!


Vir die strand!

As gevolg van al die gym het sy ‘n pragtige lyfie en kan dit waag om hierdie rooi stukkie lap te dra en dan spog sy ook met die lekker rydingetjie!

Marilyn Monroe styl!

Hierdie rooi nommertjie is net die ding!

Ai, as ek maar net so gelyk het…….

UPDATE!

Dankie Paula, ek het nie geweet ek kan so lekker wikkel nie.


Kredit Glitter Graphics

Krediet Photobucket

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

10 thoughts on “Zee se uitrustings

  1. Oeeeee!!!! Jou sexy heksie!!!! You go girl!!! 😆 😆 😆

  2. Ek sien wat gaan hier aan. Iemand dink as sy ons flash, hoef sy nie huiswerk te doen nie.

    Werk nie, Zee.

  3. Sexie Heksie! 😆

  4. Skuus man, ek probeer vir jou iets wys wat te oulik is. Hier is die link daarna: http://i293.photobucket.com/albums/mm45/pdia_15_bucket/21.gif

  5. Paula dankie, sal vanaand gaan loer!!

  6. Ek like daai sixpack😀 Dink ek moet ook gym toe hehehe
    Lekker naweek
    Sonneblom

  7. Heito potatoe!! Ek hou van die Marilyn Monroe een 😉

  8. Jy het baie smaak ….. jy lyk stunning Zee. lekker dag

  9. Don’t sweat the small stuff, girl! Jy’s beautiful netsoos jy is!! x

  10. Ek sien nou eers hierdie! Ek’s mal oor die rooi rok ene!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s