Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Eight Words with two Meanings

18 Kommentaar

Ek lees nou net daar by Wipneus dat party maar ook die “remote control” ( no. 8 ) probleem het en onthou toe van hierdie posduifie wat ek iewers gebere het!!

1. THINGY (thing-ee) n.
Female…. Any part under a car’s hood.
Male….. The strap fastener on a woman’s bra.

2. VULNERABLE (vul-ne-ra-bel) adj.
Female…. Fully opening up one’s self emotionally to another.
Male…. Playing cricket without a box.

3. COMMUNICATION (ko-myoo-ni-kay-shon) n.
Female… The open sharing of thoughts and feelings with one’s partner.
Male… Leaving a note before taking off on a fishing trip with the boys.

4. COMMITMENT (ko-mit-ment) n.
Female…. A desire to get married and raise a family.
Male…. Trying not to hit on other women while out with this one.

5. ENTERTAINMENT (en-ter-tayn-ment) n.
Female…. A good movie, concert, play or book.
Male…… Anything that can be done while drinking beer.

6. FLATULENCE (flach-u-lens) n.
Female…. An embarrassing by product of indigestion.
Male…… A source of entertainment, self-expression, male bonding.

7. MAKING LOVE (may-king luv) n.
Female…… The greatest expression of intimacy a couple can achieve.
Male….. Call it whatever you want, just as long as we do it.

8. REMOTE CONTROL (ri-moht kon-trohl) n.
Female…. A device for changing from one TV channel to another.
Male… A device for scanning through all 375 channels every 5 minutes.

Sien julle iets wat ook baie bekend lyk?

Ek vind nogal dat no 8 so waar is van manlief!  Net soos ek dink nou gaan ek rustig ‘n program kyk verander die channel.  Oplossing gevind!!!!  Kry dual Satelite TV. 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

18 thoughts on “Eight Words with two Meanings

  1. Ek het nog nie die e pos gesien nie!!

    En ken ek nie hierdie storie nie ….. daardie remote wat so deur die kanale hardloop maak my soms gedaan!! Daar is niks wat die belangstelling genoeg prikkel om 5 minute op een kanaal stil te staan nie. 🙄
    Male… A device for scanning through all 375 channels every 5 minutes.

    Hierdie remote is nie ‘n maklike ding om mee saam te leef nie 😉

  2. Ek sê maar niks, dan is daar niks…😆

  3. Pingback: Pages tagged "beer"

  4. Zee,😆 lekker dag verder

  5. Ekis bly ander mense sukkel ook met TV tyd!

  6. Ons het nie ‘n skottel nie, dis of TV2 of ETV punt! Dis nogal nie pret om twee kanale te hop nie!!! :mrgreen: Ek het nie daardie probleem nie! 😆 😆

  7. Ek ook nie. Ek blog te veel terwyl ek TV kyk.

  8. En nou DMI, is jy skuldig hieraan of nie?

    Pikkie, ek sal nou omtrent dooi as ek net daardie 2 kanale het om te kyk. OK, ek maak soos Adrie…. TV aan en luister net!

    Miskien moet ek die DSTV bietjie afsit vir so 2 dae die einde van die maand en sien wat doen die klomp in hierdie huis. Ma was te besig om die rekening te betaal of het die geld nodig gehad vir CAP vir blog tyd!!

  9. Ek het ook die lys gekry per e-mail. Funny. 😀

  10. Absoluut skitterend!- many a truth have been spoken in a jest!

  11. Ek het ook nie ‘n remote probleem nie – maar het darem SABC 1 & 3 ook. Het rerig nie tyd vir TV kyk nie.😉

  12. Ek het seker maar te veel male hormones… ek scan ons remote se batterye pap!!! Helge is al moedeloos – hy hou die hand so uit dan seg hy: “Gee vir my!! Dis my job!!”😆 en dan raak hy eers opstuurs as ek iets gekry het wat ek van hou en opspring en loop kos maak of koffie of skottelgoed of whatever, want ek luister ook maklik TV!

  13. Ons het dual DSTV maar hier is 2 TV verslaafdes in ons huis, so dit help ook nie. Nou maak en die liefie maar so: hy kyk TV en ek sit met my laptop by hom en blog. Op die ander kanaal is tweeling nr. 1 gewoonlik besig om na een of ander sportuitsending te kyk, tweeling nr 2 luister musiek in sy kamer of maak self musiek en kleinboet (wat ook ‘n TV in sy kamer het) kyk òf na wat pa of boetie kyk, òf hy is op sy laptop besig met sy facebook vriende òf hy maak ook musiek (elektriese kitaar). Dit raak soms raserig in ons huis met al die musiekinstrumente!! 🙄

  14. Pingback: Anything Box » Blog Archive » Eight Words with two Meanings

  15. Pingback: Comments on “sign” « Nathan, our gift from God

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s