Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Mmm, ek weet ook hoe dit gedoen word!

11 Kommentaar

Pikkie het gepraat van hoe sy haar kar wou was maar die tuinslang in die proses verloor het, Dellie het voorstelle gekry hoe om Liefie se kar te was met haar bikini aan en Wippie natuurlik het bietjie water nodig vir haar blommetjies in die tuin aangesien dit te veel inspanning verg op die oomblik.

Zeethan het nou die dag die tuinslang by oupa gegryp toe hy besig was om bietjie die tuin nat te spuit en dit was die einde, meneertjie het gedink hy is die katjie van die baan.

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Mmm, ek weet ook hoe dit gedoen word!

  1. Ag aardtjie Zee, hy is die sweetste ou dingetjie!!!! Kyk hoe nat is daai broekspype!! 😆 Soen hom stukkend!!! 😉

  2. Dis baie oulik gedoen. Lyk my Zeethan is besig om ‘n regte “Jack of all traits” te word?😉 Hy is so pragtig!

  3. Aaaaaaaaaa hy is te pragtig!!!!!!

  4. Elke keer as ek al die kiddie fotos sien verlang ek so na my suster se twee. Hulle word so vinnig groot!

    Zeethan is regtig ‘n pragtige seuntjie. Ek dink ons moet sommer vroeg bietjie blog matchmaking begin, die dogtertjie ma’s moet foto’s instuur…😉

  5. Hy’s te blerrie cute!! Daai blonde krulle kop.

  6. Ag mense dis te cute!!! Hy is so oulik!!! Baie oulik gedoen ook 🙂

    Lekker naweek hou!

  7. Daardie blonde lokkies van hom – laat hom soos ‘n engeltjie lyk. Eindlik sonde dat dit aan ‘n seuntjie behoort.

    Tannie Zee, waar het jy weer gese bly jy? Ek wil kom mensie roof.

  8. Geniet hulle terwyl hulle nog so klein is! Hy lyk skattig!

  9. So oulik. Stem met A3 oor daardie pragtige blonde lokkies.

  10. Hy is regtig ‘n pragtige seuntjie!

  11. Hy is pragtig en jy lyk soos ‘n hip ouma! Mens kan sien waar kom sy looks vandaan…🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s