Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Dankie Bottertjie!

33 Kommentaar

Bottertjie het my gehelp om my “header” te persoonlik na ek lank op die net gesurf het om ‘n mooi font te kry.  Ek dink dit lyk cool!!!!!!!!  (Mmmm,  dalk verander ek nou die theme ook in die nabye toekoms)

DANKIE Chantie vir al jou moeite! 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

33 thoughts on “Dankie Bottertjie!

  1. Ek wil dit ook kan doen!!! Dis baie nice Zee

  2. Hi Zee,
    Dit lyk “cool”!!

  3. Dis ‘n GROOT plesier! Lyk mooi!

  4. Is Mokken Fooi… 😉

  5. lol @ Plat
    Kaalvoetkind, ons sal maar die photoshop moet leer jong….

  6. Ja, Zee! EK dreig al so lank om dit te leer en kom ook nie daar uit nie. Ek het ‘n pel wat ‘n grafiese ontwerper is en die het duidende verskillende fonts..ek moet bietjie met hom gesels….

  7. “duisende” dom vingers👿

  8. Kaalvoetkind, ek het ‘n disk met 5000 fonts op, so asof dit nou gehelp het😆 As jy dom is, is jy dom…..

  9. Ek is nou soos ‘n afbek kind. My blog is nou boring, ek sal dit moet verbeter. Eish, my kliente is nie verniet ‘n spul bitches nie. En dan is hulle trots daarop.

  10. Ek hou baie daarvan!!

    /me is nog baie dom met Photoshop!!

  11. Toemaar, ek is baie dom met rekenaars…Ek kan die basics doen en dis dit! Ek is seker as ek hard genoeg konsentreer sal ek sekerlik die hele storie kan uitfigure🙂

  12. Dit lyk baie mooi!

  13. Zee, ek hou daarvan. Nou is jou header so uniek soos jou blog. Lekker man. Ek het die seepkis ook ‘n slag ‘n halwe facelift gegee…

  14. Nice! Ek begin ook al weer jeuk vir ‘n verandering daar by my, maar ek is net so dom!

  15. Baie mooi!!! Dis stunning… 😉

  16. Dit is te mooi vir woorde gin wonder jy staar so baie daarna – welgedaan vriendin!!!!

  17. Vir die wat tyd het, gaan sit net voor die rekenaar en begin speel met Photoshop. Dis wat ek gedoen het toe kom daar darm iets oraaits uit. Kyk maar na myne: mywoek.wordpress.com

  18. dit lyk honk-bevonk. Baie nice gedoen Zee en Bottertjie 😉

  19. Funky!!! ek hou daarvan!

  20. Zee, nou laat jy my vingers ook weer jik. Dis dalk tyd vir verandering🙂

  21. baie nice Zee…jy inspireer ons om te ‘change’😀😀

  22. Lyk oulik. Ek dink ook aan ‘n hele nuwe uitleg vir my plekkie, maar ai – dis moeite!

  23. Dis oulik. Amper dog ek ek is op die verkeerde plek. Kom nou net terug van die sardines af. Vir 2 dae is daar al klomp ouens met nette hier voor die woonstel en hulle bring MILJOENE uit. Sorry jy moes werk. EAT YOUR HEART OUT SUSSIE!!!!!!!!!!!!

  24. Stunning! Ek’s mal daaroor.

  25. mmmm…oulik…ek het kom loer vir daardie skaakstel foto waarvan jy praat! en jou…”babas”…😉

  26. Jou scribble-header lyk baie mooi!

  27. Ek beter bottertjie ook in die hande kry sodat sy my ook kan help, dit lyk regtig baie mooi!!

  28. Hi Zee hoegaan dit, hier goed net besig by werk. Ai man ek wil ook blog begin het die anderdag probeer maar jy moet jou password insit en ek kan nie onthou wat dit is nie, Help!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s