Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Hathor

12 Kommentaar

Rosalin het so ‘n rukkie terug geskryf oor Egiptiese dames en dit was nou regtig vir my baie interessant.  Nou die dag vat my baas ons na The world of beer  vir ons jaarlikse “goal setting” en na die tyd het ons gaan kyk hoe die bier proses werk. 

By Hathor’s Hall het ek het dadelik aan Rosie gedink toe ek sien dat Hathor JARE terug met die bier proses begin het. 

Ek het bietjie gaan surf en kom toe op hierdie interessante artikel af!

HATHOR

She symbolizes rebirth.

 

In Egyptian mythology, Hathor (Egyptian for House of Horus) was originally a personification of the Milky Way, which was seen as the milk that flowed from the udders of a heavenly cow.

Hathor was an ancient goddess, worshipped as a cow-deity from at least 2700 BC, during the 2nd dynasty, and possibly even by the Scorpion King.

The name Hathor refers to the encirclement by her, in the form of the Milky Way, of the night sky and consequently of the god of the sky, Horus.

She was originally seen as the daughter of Ra, the creator whose own cosmic birth was formalised as the Ogdoad cosmogeny.An alternate name for her, which persisted for 3,000 years, was Mehturt (also spelt Mehurt, Mehet-Weret, and Mehet-uret), meaning great flood, a direct reference to her being the milky way.

The Milky Way was seen as a waterway in the heavens, sailed upon by both the sun god and the king, leading the Egyptians to describe it as The Nile in the Sky.

Due to this, and the name mehturt, she was identified as responsible for the yearly inundation of the Nile.    

Another consequence of this name is that she was seen as a herald of imminent birth, as when the amniotic sac breaks and floods its waters, it is a medical indicator that the child is due to be born extremely soon.

Hathor was also favored as a protector in desert regions.

Some Egyptologists associate Hathor with artificial light as evidenced by what has been purported to be a representation of an electric lamp in a temple dedicated to her worship. Though other scholars believe the representation to be that of a lotus flower, spawning a snake within.

                                                            

Gaan lees gerus my bron hier verder, dit is nogal baie interessant!

 

 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

12 thoughts on “Hathor

  1. Zee, dit is ‘n pragtige inskrywing en foto’s. Dit is baie oulik, want die skyf op haar kop soos uitbeeld lyk soos ‘n baarmoeder met ‘n fetus in, presies wat sy verteenwoordig. Ek het nou veel hier geleer.

  2. Goddess of Joy

    Dankie Zee ek het jou inskrywing baie geniet.
    Ek stel baie belang in Egiptiese geskiedenis.

  3. Zee, mag maar dit was nou lekker…. Baie interessante inskrywing. Ek word so slim! 😉

  4. Regtig interessante inskrywing. Egiptiese mitologie is fenominaal insiggewend. Baie reken dis die oorsprong van baie gosdienste.
    Nice een, dankie.

  5. Baie interessant! Ek het geniet om dit te lees.😉

  6. hey Zee,
    Dankie vir daai link maar kan jy my vertel hoe ek dit op my blog sit? Ek het geen idee nie. Please!

  7. Zee, jy’t huiswerk gekry om te doen as jy terug is van Egipte af! 😉

  8. Thanks Zee, het reggekom.

  9. Zee

    Amper skrik ek my dood toe ek hier loer. Moeg vi jou ou design?

  10. Adrie, wat praat jy, ek het myself doodgeskrik toe ek die sien!!! Probeer iets op my ander blog toe change ek die verkeerde ene.😆

  11. Aha!!!!!

    Alles terug na normaal. Zee, ek dink die ontwerp is beter as die een wat ek gesien het.

  12. DIs ‘n cool inskrywing Zee. Erg interresant. En hier dag ek die Oostenrykers was die vaders van bier…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s