Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Every couple should know

26 Kommentaar

Dellie het nou die dag oor geldsake gepraat wat my weer my boekie 365 Things that every Couple should know deur Murry Janson onder die stof gaan soek het.

Money

Marriage is also concerned with material things, with money.  This has caused many marriages to end.  That is why you should in this regard make unselfish arrangements together, and serve each other with your rands and cents as well.

that it always pays the highest interest if both partners know everything about each other’s finances

that throwing your money together saves a lot of money and time and arguments

that even if only one of the two earns the money, the other one enables that one to do it – therefore that money is shared money

that the one who doesn’t earn hard cash still contributes the “software” of assistance and support, comfort and help, acceptance and inspiration

that you may even bank at two different banks if that works out better for the two of you – as long as you pray beside the same bed

that both should have some money at their disposal for which no account or explanations have to be given

 

 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

26 thoughts on “Every couple should know

  1. Ek hou van hierdie ene.

    that you may even bank at two different banks if that works out better for the two of you – as long as you pray beside the same bed

  2. ‘n Paar goeie punte, ja. Ek stem baie saam met die laaste ene, dan hoef mens nie daai nuwe paar skoene in te smokkel nie…😉

  3. Zee, Ek hou so baie van die “shared money” enetjie. Dis musiek vir my ore ♪

  4. Dis oulik, maar soos ek gesê het, ek’s ‘n lady of leasure… Ek dink egter die laaste punt is belangrik, om ‘n heel ander rede. Ek het al soveel keer gesien dat die vrou in ‘n finansieele verknorsing land as die man skielik tot sterwe kom en al hulle assets gevries word. Al is dit net tydelik is dit tog belangrik om te dink aan ‘n boedel wat soms sloer. Hou maar altyd so ietsie in ‘n apparte rekening. Vir die wis en onwis.

  5. Nice…… geld laat so baie couples skei!

  6. Zee,
    Interesante , insiggewende leesstukkie! Dis alles so waar! Die dae van manlief wat die geld verdien en vroulief doen net die huishouding is lankal verby!
    Groete

  7. Nice, ek sal gesink het sonder manlief se geld!

  8. hmm… ons het nog altyd twee verskillende bankrekeninge… manlief het op ‘n stadium (aan die begin) dit laat saamsmelt…en toe split ons weer…baie beter…😉

  9. Ek dink dis almal baie goeie punte! en stem heel hartig saam! Geld kan n vinniger ondergang in n huwelik wees as dwaalende oe…

  10. Ons mis jou Zee!😉

  11. Zee’tjie, waar is jy? Wanneer kuier ons?

  12. Jammer oor jou laptop. Hoe gaan dit nou met jou en jou seun?

  13. Zee, hoop dit gaan goed met jou!! Mis jou inskrywings!!

  14. Zee, waar is jy? WnB is weg, Boendoe is weg, wat gaan aan?

  15. hallo! Hoop alles is nog reg hier!

  16. Haai Zee, wanneer kom jou lappie dan, ons mis jou…. 🙄

  17. Zee??? Jou stilte is oorverdowend!!!😦

  18. Ekke is amper terug……. mis julle ook baie, het net nie tyd by die werk om ‘n post te doen nie.

    Biegblok….. ekke bieg sommer hierso!!!! EK IS VET!

  19. LOL Zee

    Ek bieg ook sommer….ek eet chips, tjoklits en neute, veral na 10 uur saans! Nooit in die dag nie. Net as dit donker is.

  20. BAIE MOOI!

  21. Zee, ek bieg ook sommer hier – ek p83p in die bed….

    Waar is jy, wanneer kry jy nou daai lappie….

    Ons miiiiiiiiiiiiiis jou!

    ((((((((ZEE)))))))))

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s