Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

My kunswerk

16 Kommentaar

Dellie het my ge-tag om bietjie te paint.  Hier is my myne!

En ja, hy is te koop.

By nou dink ek almal is darem al ge-tag en as jy nog nie jou huiswerk ingehandig het nie, gaan doen dit dan dadelik!

 

Ek het intussen bietjie opleiding gehad en lekker gespeel.  Hier is my volgende poging🙂

 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

16 thoughts on “My kunswerk

  1. Zee baie mooi, hou jy van teddies?
    Ek hoop dit gaan beter by jou en dat jou skootboksie terug is.
    Groete

  2. Ek’s seker Zeethan is baaaaie impressed met sy ouma se skildery, Sterkte vir julle… 🙂

  3. Hiehie, amper so cute soos my kremetart! Toemaar, ek speel sommer. Baie, baie impressed, hoor, Zee?!

  4. Wipneus, ek is mal oor teddies, veral Winney the Pooh. Skootboksie nog missing in action, het nou manlief sinne gegaps!

    Pikkelik, hy gaan seker vir my lag eendag. Ek moet darem bieg, dis nie uit my kop gedoen nie, maar ek het ‘n inkleurboek gebruik as basis. Ek kan eintlik net ‘n stok mannetjie teken.

    Boendoe, ek dink jou kremetart is stunning. Ek is nou so lus om nog prentjies te probeer, het nie gedink ek sou dit regkry nie.

  5. Zee ek is ook mal oor teddies! Die kleinkinders sal eendag feeste hê onder die teddies wat klaar vir hulle wag. hie hie As jy lus is om vir ons te teken, ons wag angstig….laat die “creative juices” vloei.

  6. Goeie een…is dit die gemmerbroodmannetjie..hehe…oulik!

  7. ag moeder. dis pragtig.

  8. Zee, ek wil ook so ‘n vis he…

  9. Ek kan sien jy het lekker gespeel, teken nou ‘n Kohaku….

  10. Well done! Dis lekker om in Paint te speel, né!😆 10 uit 10 vir jou!

  11. Ai ek is so jammer oor die Lap Top, en al Zee se foto,s maar hy lyk te pragtig in sy Tarzan suit. Ek kon my ore nie glo to J my vertel nie.

    Hou aan met jou kuns, dit is pragtig, ek het al probeer, maar kyk ek het geen kuns in my nie.

  12. Picasso-ina in wording! HEHEHE!!!

    ((((Zee))))

  13. Hou op! hou op! As jy so aangaan vergeet jy een van die dae van blog en paint jy net, nee alla wêreld!

  14. WoW – Funky Fish! Jy mag maar teken, maar soos Pikkelik sê: “Moet net nie ophou blog nie!”

  15. Ek is beindruk met jou artistieke vermoeëns, wow.

  16. Oulik. Baie oulik.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s