Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

My speelplek!

7 Kommentaar

Hierdie is my speelplek soos versoek deur Sonkind, AfrikaFairy en TristonJ.

my-speelplek.jpg

Hier is ‘n klomp programme op wat ek nie eers weet wat dit kan doen nie!

Die Windows Movie Maker, Winamp, MP3 Remix en LPRecorder is manlief sin, hy gebruik LPRecorder om sy sy LP’s na CD toe om te skakel.

Nero gebruik ek nogal baie om klein Zee se videos te “burn”.

Picture Manager gebruik ek nogal gereeld saam met HP Digital Photo Toolkit. Hier probeer ek maar die foto’s tot reg te laat kom.

mIRC gebruik ek maar om te chat!

Ek weet nou nie of al hierdie programme hier moet wys nie, ek dink dit maak my laptop stadig, maar wat sal ek nou weet….. bietjie IT gestremd!

Die wat dan nou nog nie “ge-tag” is nie, kom wys vir ons wat hou julle besig!

 

 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

7 thoughts on “My speelplek!

  1. Jimmel, maar jy’s slim om die prentjie so mooi te wys! Ek sukkel nog my gaai af…

  2. Boendoe…. shuuuuuuuuuuus het hulp gehad!

  3. Hehe, Zee, dit lyk nie vir my of dit blur nie. Het jy jou bril op?😆

  4. Ag ek sukkel nie eens meer om die kiekie te probeer aflaai nie, netnou laai ek goed af wat nie afgelaai behoort te word nie. Dellie het hoeka gese sy wil ‘n Oscar wen, NetJane ook, netnou sien hulle my Oscar-script op my PC…..

    Al die goed is op my rekenaar ook Nero en vat nog, het saam met die rekenaar gemaak ek nog nooit eens op dit gekliek nie.

  5. LOL @ Rosalind
    Dellie myne blur nog steeds vir my😆

  6. Nee Zee’tjie, glo nou maar vir Sterfling, daar is niks se geblur hierdie kant nie!

    Jy hoef ok nie so suinig te wees met jou hulp nie, ek is ok soos Roosblommetjie weet gin niks van kiekies aflaai of oplaai nie.

    Watter nommertjie bril dra jy nou?

  7. Ek het op ‘n stadium Nero baie gebruik. Lekker speelding en dit het so bevrydend gevoel elke keer as ek die ‘burn’ knoppie kon druk. 👿

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s