Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Tiny angel For You!

10 Kommentaar

Ek het hierdie stukkie ontdek vandag wat ek lank terug op mail gekry het.  Hierdie is spesiaal vir al my blog vriende!  

Tiny angel For YOU

I am a tiny angel

I’m smaller than your thumb:

I live in people’s pockets

tiny-angel.gif 

That’s where I have my fun.

I don’t suppose you’ve seen me,

I’m too tiny to detect:

Though I’m with you all the Time,

I doubt we’ve ever met.

Before I was an Angel…

I was a fairy in a flower:

God, Himself, hand-picked me,

And gave me Angel power.

Now God has many Angels that He trains in Angel pools:

We become His eyes, and ears, and hands

We become His special tools.

And because God is so busy,

With way too much to do;

He said that my assignment

Is to keep close watch on you.

When He tucked me in your Pocket

He blessed you with Angel care;

Then told me to never leave you,

And I vowed always to be there.

 

This is all you have to do.

 

Author Unknown

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

10 thoughts on “Tiny angel For You!

  1. Ag, dis ‘sweet’! Mens het mos altyd die klein engeltjies gekry met jou geboortesteen. Iemand het eendag vir my een gegee – te cute!

  2. Baie oulik, daai foto’tjie is opvreetlik! Lekker dag vir jou!😉

  3. Wel…ghee! Ek het nog altyd aan die goeie werk geglo wat God se boddskappers doen. Hierdie klein enetjie het ek noggie gesien of gehoor nie. Bly daar`s een in my sak. Nou eers weer my Angle kaarte gaan uitgrou en bekyk en gelees. Lekker boodskappe van bemoediging as ek so twyfel soos vandag.
    Fanks Zee!

  4. Cute cute cute 😀

  5. “Sweet”! Ek is mal oor engelfiguurtjies en feëtjies. Ek het ‘n hele rak vol van hulle!

  6. Zee, dankie vir mooi boodskappie! Lekka week!

  7. Hey suster – dis so mooi! Ekke like…gaan sommer nou weer suukies loop in die tuin…veral as dit weer mistig is!😀

  8. Dis absoluut te pragtig vir woorde. Gaan dit in my scrapbook sit. As mens hoendervleis kry, dan weet jy dis of ‘n engeltjie of feëtjie wat aan jou vat…

  9. Pingback: tiny angel

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s