Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Hierdie is so cool!!!!!!

8 Kommentaar

Ek het hierdie whos.amung.us wêreld kaart ontdek.  Dit werk baie dieselfde as “clustermaps”. 

Ek het baie gewonder op “clustermaps” presies waar my besoekers bly aangesien ek nou nie ‘n aardrykskunde “guru” is nie.

Ongelukkig word whos.amung.us wêreld kaart nie deur wordpress support nie, so dit kan nie as ‘n widget gebruik word nie, maar ‘n mens kan nog steeds die kaart gaan besigtig.

Hier kon ek sien dat my familie in Cleveland, Ohio wel al my blog besoek het.

Use it, don’t use it!

 

cool-map.jpg

 

cool-map-2.jpg

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

8 thoughts on “Hierdie is so cool!!!!!!

  1. Zee’tjie, ek het hierdie ding getraai maar dit willie werk nie. Ek weet nie lekker wat hulle bedoel as hulle se ek moet die kode op elke page gaan paste nie. My morsdood gesukkel en later opgegee. JY HET MY DIE HELE DAG MET DIE DING BESIG GEHOU!!! EN NOG UIT DIE WERK OOK!!!

  2. Sterfling, ek het die kode in ‘n text widget gaan sit, jy sal net ‘n nommer in jou sidebar sien, myne se “hoeveel loer nou”. Kyk, Dellie is nou eintlik die kuberdorp IT Juffie, so, tussen haar, my en jou sal ons dit regkry!🙂
    O, ek het nie die kode op elke bladsy gaan sit nie, weet ook nie hoe nie, maar sover my beperkte kennis strek hoef jy dit net op wordpress een keer te paste!

  3. Hi Zee, jy’s reg: dis baie cool! Die maps en goete fassineer my vreeslik. Is bly ek kan nog een bysit! Thanks!

  4. Ag Boendoe, soek jy nog ‘n ander ene, gaan click op die pink nommers onder aan my bladsy, dit is ‘n 30trial, maar dit is nog cooler, ek dink dalk om na die trial die $ te betaal vir dit!! Ek gaan nog vandag daar by jou alwyn storie uitkom hoor!! Wil bietjie raad hê🙂

  5. Ek sal moet oppas wat ek kwytraak! Ek sien in Lisboa het ek ‘n groot aanhang! 😛 Ek praat mos altyd so vleiend van die Porras!

  6. Hehe, lekker smile ek nou vir Boendoe!

    Zee, ek is ook heel op hol oor hierdie maps, maar nes jy, wonner ek ook wie lees my blog vanuit die mirrel van die oseaan? Ek is ook nie aardrykskunde-wys nie. Ekke gaan hierdie ene ook try!

  7. Dellie, dit is regtig cool. Ek dink ek gaan maar na die 30 dae die $ betaal, al is dit net om te sien uit watter stad my besoekers kom. Ek soek gedurig na iets nuut. Hou julle op hoogte!🙂

  8. het blijft grappig hoe makkelijk ik jullie berichten kan lezen als nederlander..
    ik kwam hier per ongeluk terecht, maar fantastische taal..

    groetjes, Ron

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s