Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Lets do the Movie Personality Test!

18 Kommentaar

Answering 9 questions accurately requires honest reflection on how you really think, feel, and act and maybe taking the test on more than one occasion.  Some of the questions on this test measure personality traits differently than you might guess so trying to answer the test in a way you think would be ideal is just going to screw up your results, so just focus on being honest if you want the most accurate results.

Who are you?  I am Sunset Boulevard

a-hollywood-story.jpg

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

18 thoughts on “Lets do the Movie Personality Test!

  1. Be afraid….be VERY afraid!!

    I

    AM

    THE GODFATHER!!

    I am all about power and control, living by the Mafia code!

  2. Hoop julle het na dese meer respekte vir my!! 😛

  3. O my word! Boendoe, dit maak twee van ons! Ek is ook die Godfather, so sal ek en jy dit nou moet uitbaklei tussen ons Mafia famileis😆

    Daar is mos ‘n gesegde wat sê: “When two Masters meet, one MUST die!”

  4. Daar is nou 3 Godfathers in ide omtrek.

    Sonkind en boendoe baklei oor ‘n been, Adrie loop daarmee heen.

  5. Hi Zee,

    Ek is natuurlik die uitsondering op die reel…heheheh

    Raiders of the lost ark…😀

  6. Hier’s ‘n nuwe karakter!

    Mr Smith goes to Washington
    Determining and doing the right thing is the foundation of your personality.

    Nogal waar…

    Ek is mal oor sulke nonsens quizzes, kan ure verloor.

  7. Hi Zee,

    Schindler List – “You put the need of others before your own”

    Waar! Dis presies hoe ek hierdie week gevoel het!! My kinders gebruik my op! Ry my dood agter hulle aan! (sport, revue) Worry oor hulle!

    Waardeer hulle dit?
    Ek dink darem so!
    Ek het net ‘n rowwe week gehad en kry my self jammer!
    My man vlieg more Ierland toe (ek volg eers later) en gaan my dood verlang!

  8. Mmmm, wonder wie gaan die been kry🙂

    Netjane, ek hou ook van hierdie quizzes, spandeer ure op die net om hulle te vind😉

    Sonneblom – kan nou nie onthou nie, is dit daai movie waar Angelina Jolie in speel….. swaai jy ook aan kandelare rond😆

    Carolina, sterke man, hoop nie die later is baie lank nie! Hoe gaan dit met jou kinders daar in die USA?

  9. Toe is ek ook ‘n Raider van die verlore ark…”ypu live for adventure, danger and fortune-hunting” Weeti so mooi van die fortune-hunting af nie, maar die res is pretty waar…😛

  10. Zee,
    Ek beplan om oor 3 weke aan te sluit by manlief. (Hy werk vir 2 maande in Ierland). Dis nie lekker sonder hom, maar ek kry gewoonlik die mooiste(romantiese) smse! Hoe sê hulle:”Absence makes the hart grows fonder!” Ek word so bederf as ek daar aankom! (Honeymoon!)

    Gaan goed met kinders in USA! Verlang net erg! Hulle kom Desember kuier. Vir ‘n hele maand!
    Groete

  11. Hi da,
    ek is ook ‘n “Raider” van die verlore ark! En glo my, ek soek steeds daai ark!🙂
    Grootneus😉

  12. Schindlers List

  13. Lewis, my Classic Movie Test Results is ook Schindlers List – I put the need of others before mine. I strive to be helpfull to my fellow man. Nogal waar hoor!

    Grootneus, hehe, ek het gesien toe jy op my site kom. Mail dit sommer gou vir jou. Ek het nou hierdie ander fancy map…🙂 Ek gaan vir julle 3 bietjie hout soek vir die Ark hoor!😆

  14. Zee, ja, jy word nou erg slim met jou ‘gadgets’!🙂
    En dit maak my bekommerd.Erg!
    As jy mooi kyk op daardie foto, kan jy tot my villa ampertjies sien.
    Rustige nag,
    Grootneus

  15. Raiders of the lost ark!

    Kan waar wees in die sin van ek lewe vir gevaar, altyd net net op die rand daarvan

  16. Ek is ;n Schindlers list

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s