Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Before you……

14 Kommentaar

BEFORE YOU SPEAK… LISTEN

BEFORE YOU WRITE… THINK

BEFORE YOU SPEND… EARN

BEFORE YOU CRITICIZE…WAIT

BEFORE YOU PRAY…FORGIVE

BEFORE YOU QUIT…TRY

j0428655.jpg

Your words, your dreams, and your thoughts have the
power to create conditions in your life.
What you speak about, you can bring about.

If you keep saying you can’t stand your job,
you might lose your job.

If you keep saying you can’t stand your body,
your body can become sick.

If you keep saying you can’t stand your car,
your car could be stolen or just stop operating.

If you keep saying you’re always broke, guess what?
You’ll always be broke.

If you keep saying you can’t trust a man or trust a woman,
you will always find someone in your life to hurt and betray you.

If you keep saying you can’t find a job,
you will remain unemployed.

If you keep saying you can’t find
Someone to love you or believe in you,
our very thoughts will attract more
experiences to confirm your beliefs.

Turn your thoughts and conversations around
to be more positive and power packed with
faith, hope, love and action.

Don’t be afraid to believe that you can
have what you want and deserve.

j0428597.jpg

Watch your “Thoughts,”
they become words;

Watch your “Words,”
they become actions;

Watch your “Actions,”
they become habits;

Watch your “Habits,”
they become character;

Watch your “Character”,
for it becomes your “Destiny”

j0428606.jpg

So…….To prevent any obstacles…….

j0428598.jpg

GET OUT OF YOUR OWN WAY!

Enjoy every minute you live!!

Author Unknown

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

14 thoughts on “Before you……

  1. Hi Zee,
    Dankie vir die sterkte wense. ek sal nounou jou posting kom lees, ek is laat en moet gou gaan klaarmaak. Volgens my skoonsus ken sy iemand wie se kind daar was, vir 3 maande, en hy is al 3 jaar skoon…ek sal vir jou die detail kry…

    Groetetjies
    Sonneblom

  2. Wyse woorde hier vandag.

  3. Hi Zee, weer ekke, ek het nou eers jou post gelees. Dankie…bietjie kos tot nadenke. Ek is geneig om in daai negatiewe spoel te val…moet my denke regkry….

    Groetetjies
    Sonneblom

  4. Hi Zee, ek het vir jou probeer uitvind van die rehab plek. Dit behoort aan die Rhema kerk…..so ek weet nie. As jy belang stel kan jy hulle seker skakel. Maar hy sal self moet WIL gaan…moet eers deur hulle berading ens gaan. Mens kan hulle nie net daar in sit nie. Soos ek verstaan kos dit niks, hulle vra net glo vir voedsel…..verder kan ek nie nou help nie. As ek meer kan uitvind dan laat weet ek jou dadelik.

    Ek weet nie hoe waar dit is nie, maar skoonsus se sy het gehoor van ‘n kind wat deur een van ons aptekers gehelp is om heroien te skop, deur vir hom iets te gee wat hom glad nie lus maak daarvoor nie. Ek sal sodra ek kans kry meer ondersoek instel en vir jou daarvan ook uitvind. Maar soos ek se, ek is nie seker hoeveel waarheid is daarin nie.
    Sterkte
    Sonneblom

  5. Zee,
    “Watch your Thoughts,” !!

    “Turn your thoughts and conversations around
    to be more positive and power packed with
    faith, hope, love and action.
    Don’t be afraid to believe that you can
    have what you want and deserve. ”

    Dis so waar!
    Negatiewe gedagtes is die begin van meeste van ons probleme! Dit laat mens twyfel in jou self!! “n Mens word dit waaraan jy dink!!

    Ek kon hierdie wyse woorde vandag deel met iemand wat baie depressief is!!!
    Dankie, dit het gewerk!!

  6. Sonneblom, baie dankie, ek dink ons het al daar probeer maar die kinders wou nie ophou rook nie. Vind asb uit oor die iets van die apteker. Kan jy glo, ek kry nou net ‘n mail van Rosalin af met ook ‘n nommer wat ek kan probeer, ook verniet, lyk my onse Vader werk nou hard met onse mense hierso!

    Carolina, ek het hierdie stukkie seker so 3jaar terug in ‘n e-pos gekry. Lees dit gereeld om my te onthou om positief te bly en ek is dankbaar dat dit iets vir iemand vandag kon beteken.

  7. Ek het nog enetjie as jy my sal toelaat?
    Before you….
    find that perfect prince….
    you gotta kiss a helluva lot of toads!!😆

  8. LOL@ BB!!

  9. BB, waar kan vir daardie “helluva lot of toads” gaan soek😆

  10. *sug*

    Maybe moet ek ook ‘dink’… voor ek ‘doen’… of iets!!!

    (((((zee))))

  11. Baie waar, maar dis verseker ‘n kopskuif en dan moet jy “get out of your own way”.

    Dankie vir die comment op my blog. Ja,. ons het ons moeilike oomblikke as gesin, maar dan: wie het nie? Maar ek is regtig bevoorreg om so ‘n wonderlike gesin te hê!

  12. watch your life……it represents You!

    Ek lewe nog, werk net hard- maar lus om op `n stadium te kuier.
    Groetnis

  13. is ‘n slim paddatjie. (En wys)
    ek hou van hom……

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s