Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Die gaap, suig en kruip stadium

18 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

18 thoughts on “Die gaap, suig en kruip stadium

  1. Zee, ek hou van jou video clip dis pragtig.

    Wil net se ek het vandag weereens besef hoe klein die wereld is. Het vandag onwetend met een van jou vriendinne hier by die werk gesels, en ons praat so oor kinders, en toe begin sy ons vertel van jou, (nie in baie detail nie) maar toe sy noem van haar vriendin wat haar kleinkind aangeneem het, toe begin ek wonder, en toe ek haar vra wat die kleintjie se naam is en sy Zee se naam noem, toe weet ek.

    Klein wereld ne…

  2. Squiggles, mmmm jy laat my nou wonder. Maar ja, die wêreld is maar klein jong. Hoop sy praat darem net goed!😉

  3. Zee, ja sy doen. Jy hoef nie bekommerd te wees nie. Sy het net respek vir jou en jou man.🙂

  4. Hi Zee, kleinding is pragtig!! ‘n Mens wil net daai bekkie soen.

  5. Hierdie is SO mooi. Hy is werklik pragtig, Zee! Hy gaan vir jou net vreugde in die lewe bring, glo my.

  6. Awesom baba wat jy daar het Zee! Is dit nie te cute as hulle so op ‘n sementpaadjie wil kruip en die knieë raak bietjie seer en hulle begin so ‘n tipe kruiwa posisie inneem??!! Ek kan my so aan kinders op hierdie ouderdom verkyk!
    Lekker naweek! x

  7. Dis so mooi Zee! En hy is pragtig. ‘n Regte klein wonderwerkie.

    Lekker naweek mater, ek sal enetjie skink op jou! ((Zee))

  8. Zee,
    Dankie dat jy Zee se foto’s met ons deel! Hy is so “cute”!

    Sy verhaal bly ‘n groot wonderwerk!!!
    Dit is ‘n motivering een aanmoediging vir baie van ons:
    “Niks is onmoontlik”

    Geniet hom!!

  9. Hallo daar,

    dankie vir die uitnodiging om te kom loer.

    Stem saam, jy’t ‘n pragtige kleinkind!{En die ouma lyk self nie te sleg nie!😉 }

    Sal vir jou loer vir ‘bubbles’.

    Grootneus🙂

  10. Ag nee ek kan dit nie sien nie!!😦

  11. Daai ogies lyk lekker op en wakker….
    Hy’s ‘n ougat knapie Zee!

  12. Dellie, dankie, het ‘n lekker naweek gehad, maar het die blogs gemis.😉

    Dankie aan die ander vir julle mooi woorde!

    Jasper, “ougat knapie”, ek like.

    Grootneus, dankie vir die walsie wat jy kom gooi het.

    Triston, agge nee man, jy mis nou uit, ek is dan nou so oulik op die slideshows!!

  13. Jy is regtig oulik met die slideshows! Gmf, vir ‘n ouma is jy heeltemal TE IT-geletterd! 😛
    Jy moet net nie daai klein tuinwerkertjie vir my volunteer nie, hy sal my aandag totaal van die tuine aflei!

  14. En daar is hy! Ek kan dit van die werk wel sien… Pragtig Zee, so mooi gedoen!

  15. Zee dis te pragtig. En die outjie is te dierbaar. Ek is so bly dat hy vir jou gespaar gebly het, daar is beslis ‘n doel met sy lewe – al is dit net om jou vreugde te verskaf na al die pyn waardeur julle moes gaan.

  16. Haai Zee

    Ek het nou net klein Zee se storie gelees. Dit hey my regtig geraak , ek hoop jy hou ons gereeld op hoogte hoe dit met die kleinding gaan.

    ps. dankie vir die kommentaar op my ou gediggies

  17. Groot plesier Lewis, ek is ‘n gedigge fan, maar suck maar in daardie department!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s