Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Are you a “genius”?

25 Kommentaar

You have to work out what the letters mean.
According to MENSA, if you get 19 + of these, you are a “genius”.
Only 2 MENSA members achieved full marks. See how well you do.
See no 0 as an example.  Do not count 0. 
Scoring
1 to 5 is Average
6 – 11 Somewhat Intelligent
12 to 18 Intelligent
19 + Genius  
No.   Cryptic Answer
0 * 24 H in a D 24 Hours in a Day
1 * 26 L of the A a
2 * 7 D of the W a
3 * 7 W of the W a
4 * 12 S of the Z  
5 * 66 B of the B a
6 * 52 C in a P (WJs)  
7 * 13 S in the USF  
8 * 18 H on a G C  
9 * 39 B of the O T a
10 * 5 T on a F  
11 * 90 D in a R A a
12 * 3 B M (S H T R)  
13 * 32 is the T in D F at which WF  
14 * 15 P in a R T  
15 * 3 W on a T  
16 * 100 C in a R  
17 * 11 P in a F (S) T  
18 * 12 M in a Y a
19 * 13=UFS  
20 * 8 T on a O  
21 * 29 D in F in a L Y a
22 * 27 B in the N T a
23 * 365 D in a Y a
24 * 13 L in a B D  
25 * 52 W in a Y a
26 * 9 L of a C a
27 * 60 M in a H a
28 * 23 P of C in the H B  
28 * 23 P of C in the H B  
29 * 64 S on a C B  
30 * 9 P in S A a
31 * 6 B to an O in C  
32 * 1000 Y in a M a
33 * 15 M on a D M C  

My answer is 15.                    What is yours?               Are you a “GENIUS”?

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

25 thoughts on “Are you a “genius”?

  1. Ooooh, I love these!😀

    27 (although I would like to point out that I picked up most of this knowledge while drinking).

  2. Louisa, dan dink ek dis nou tyd vir my om in “pubs” te gaan rondhang😆

  3. Whahahaha, Zee, dis nou nie goed vir my selfbeeld nie! Wat se 1 (EEN) vir jou? Dat ek ‘n totale idioot is?? 😀

  4. Boendoe, hopelik sal daar ‘n paar wees wat ons hier kan help om antwoorde te verskaf, dan kan ons ook as “genius” geklasifiseer word😆

  5. Ek het maar net 8 gekry….

  6. Hi Zee,
    Ek vinnig deurgegaan – 13. Ek het baie sulke puzzles. Ek geniet dit nogal. Hou die brein besig😉

    Groete
    Sonneblom

  7. Agge nee Jasper, Websense blok my nou hier by die werk, moet ek nou regtig wag tot vannaand toe? Ek is darem bly om te sien ek is nie die enigste een wat 3/4 van die goed nie weet nie😆

  8. Ag, nee, my brein is muf. 2?!!

  9. Ek het darem 17 gekry voordat ek gaan kyk het wat die antwoorde is.

  10. 23 – dink ek sal maar na die antwoorde moet gaan kyk, sulke puzzles bly die hele dag in my kop as ek nie dadelik die antwoord kry nie!

  11. ek het 34 reg!!😎

  12. BB’s, jy lees nie die reëls mooi nie, jy crook nou jong!😆 Pass bietjie vir Boendoe van die antwoorde jong! En sommer vir Botterjie ook, en ja wat van my😛

  13. 21… ummm wel ok dan😆

    PS: Happy Valentines mag jy vandag rotten ge- spoil word!😀

  14. Ag ok:
    #4 – 12 Signs of the Zodiac
    #6 – 52 Cards in a Pack (Without Jokers)
    #7 – ek het geen clue nie!!!
    #8 – 18 Holes on a Golf Course
    #10 – 5 Toes on a Foot
    #12 – 3 Blind Mice (See How They Run) – hahaha!! die een het my amper virre brunette uitgeboul😆
    #24 – 13 Loaves in a Baker’s Dozen…

    wag laa’k loop werk – sal later weer kom loer x

  15. Mooi BB, you are busy earning your “genius” status😆

  16. Okay, het weer vinnig geloer, trek al by 5…

  17. Bottertjie, jy vorder, ek dink ons is almal by morê “genius” sodra BB weer ‘n walsie hier kom gooi😆

  18. En daai sug, ou plattie? Elke keer as ek probeer uitfigure wat hier staan, dan sug ek ook!

  19. I did this a while back. 30 strong

  20. Hi Zee

    Ek is maar dom😉 Kom sê jou eintlik net ek tag jou (al weer) om te sê wat jou gelukkig maak. Vyf goete.

  21. Ek like die new look!

  22. Ek is al weer laat! Maar ek het hierdie ene so ‘n rukkie terug by Platkuif gedoen, and YESSS I am a genius! Wahahhaha! Ek het 28 gekry!😆

  23. Dellie, Geen wonder jy kry amper 100% vir jou eksamens nie, nee kyk, maar ondergemiddeld hierso hoor!!😉

    TristonJ, thanks, die look sal seker binnekort weer verander as my alie my weer begin pla!

    Platt, en die *sug* – ek dink ‘n hele paar van ons het maar lang sugte gelos hier!!

    Nou hoor ek vandag, as ‘n kleintjie sy oogtande eerste sny is hy “hiper slim” – nou daar het ons dit …. Klein Zee is “hiper slim”, geen wonder hy is so ougat nie😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s