Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

My sinne 6,7 en 8

8 Kommentaar

Sonkind wil hê ek moet deel wat ek op die oomblik lees.

Die reëls –  jy moet die boek vat wat naaste aan jou lê  (of dalk wat jy tans besig is om te lees) en die boek MOET 123 of meer bladsye hê.

Blaai dan tot by bladsy 123. Tel die eerste 5 sinne af. Neem dan die volgende 3 sinne, m.a.w. sinne 6, 7 en 8 en post dit op jou blog. Uit watter boek kom jou sinne? 

 book.jpg

Ek deel graag wat ek op die oomblik lees.

Is dit regtig hy, die man wat met sy bakkie in ‘n motor vol klein kindertjies vasgejaag het?  Hy ril, en die mislikheid stoot in hom op.  Die sel ruik na urine en sweet, ‘n blywende herinnering dat hy wel die dronkbestuurder is.

Om te vergewe – Karen Kingsbury

Nou ‘tag’ ek vir Bottertjie, Dellie, Sterfling, Vygie en Karoles!

Kom ons sien wat se interesante dinge julle oor lees!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

8 thoughts on “My sinne 6,7 en 8

  1. Ek aanvaar jou tag…

  2. Cool, ek ook! My boek lê in die laai en stof vergader, maar sal dit doen!

  3. Hi Zee,
    Klink na hartseer boek wat jy lees.

    Groete
    Sonneblom

  4. Die ou het probleme. En dit is nie net die gereg nie….

  5. Hi Zee, dankie dat jy aan my gedink het met die getaggery – dis gedoen!

  6. Hallo Zee, kom loer vinnig in! Hoop alles gaan nog voor die wind met jou, klein Zee en al die ander. Ek is mal oor jou blog, ek vind dit baie interesant waaroor jy alles skryf. Lovies ekke

  7. bw = bandwidth
    btw = by the way🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s