Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Jasper wou weet!

6 Kommentaar

Ek het eendag vir Jasper gesê dat sy uitleg vir my so al na “scrapbooking” lyk.  Hy het nie ‘n idee gehad waarvan ek praat nie. Nou ja Jasper, hier is ‘n paar bladsye wat ek al gedoen het,  nou kan jy sommer sien waarvan ek gepraat het.

Miss G is ‘n regte “waterbabe”, hierdie foto’s is geneem op die sandduine by Bilene, Moz.

miss-g.jpg

Die volgende foto’s het ek afgeneem terwyl sy by die kraan gespeel het.

waterbaby-2.jpg

waterbaby-1.jpg

Nicole is nog ‘n ” miracle” baba in ons familie.  Sy was ‘n blou baba en moes ‘n bloed oortapping kry!

nicole.jpg

So twee jaar terug as jy gevlieg het, was jou “lighter” gekonfiskeer deur die lughawe amptenare.  Al wat ek kon kry was hierdie “fire-extingusher lighter” by my oom se huis in Ohio.

ohio.jpg

 Nou ja Jasper, ek hoop nou jy weet wat “scrapbooking” is!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

6 thoughts on “Jasper wou weet!

  1. Jy sien….
    So sien ons almal die lig😆
    Ek sal meer foudies op die blog moet sit!

  2. Dit lyk baie oulik, Zee. Die scrapbook gogga het my verlede jaar gebyt toe ek vir my skoonouers se 50ste herdenking ene gemaak het. Het my dae lank besig gehou, maar hulle was mal daaroor. Ek het nog nie weer kans gekry om iets te doen nie. Tyd, jy weet, tyd…

  3. Dit lyk na iets lekker wat ek kan probeer. Lyk my hier op die blogs gaan ons nog baie leer!

    Rosalind –
    http://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/02/11/my-naaste-boek/

    het vir ons ‘n nuwe tagspeletjie uitgedink. Ek ’tag’ dan nou vir jou. Gaan kyk hier:

    http://sonkind.wordpress.com/2008/02/11/bladsy-123-sinne-6-tot-8/

    hoe dit werk.

  4. Lyk baie oulik, maar lyk na BAIE werk ok!😀

  5. Het julle al digital scrapping probeer? Baie makliker en goedkoper! (En instant gratification – die groot trekpleister vir my).

    http://www.scrapbookflair.com

  6. netjane, dankie vir die link, sal vannaand daar gaan google!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s