Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

10 goetermajaties

7 Kommentaar

 Ok, Dellie het my ge-tag van ‘n ander ge-taggery af!!!

Die volgende 10 punte pp my af!

j0283264.gif

  • Ongeduld – veral a.g.v. ouderdom!  –  Ja, ek weet ek gaan ook daar kom!!
  • Pap batterye
  • Pap aarbeie
  • Oormaat volwassenheid aan klein kindertjies afsmeer EN dink dis so flippen oulik!
  • Respek verwag a.g.v. ouderdom.  Sommige 4 jariges dwing meer respek af as die 82 jarige orige omie wat sceme jy MOET vir hom oom sê!
  • Mense wat hulle ego`s babbelend probeer op-praat, terwyl ek lankal aan die slaap is! Zzzzzz
  • Geniepsige kinders / geniepsige ouers!
  • Kinders wat nie wil slaap as ek wil blog nie!
  • Slapgatgeit – sommer so oor die algemeen.
  • Dinge en mense wat in my persoonlike ruimte inbliksim…

j0139711.gif

Ek tag dan nou ook  11things / Adele / Jo-Ann en wagnbietjie Laat waai!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

7 thoughts on “10 goetermajaties

  1. Hehe, my Liefie hou ook nie van pap aarbeie nie.😆

  2. Pingback: 10 Goed wat my afpp « Adele se Gedagtes & Klagtes; Daisies & Drome

  3. Goeie een Zee, ek het nou lekker gelag.

  4. Hi Zee, wou net gou uitvind of klein Zee ok is. Koors is ‘n lelike ding. Laat weet maar..
    Lekker dag verder

  5. Lyk jy moet maar ‘n batterylaaier kry…

    Jip, ‘n moeilike oumens is vir my ook een oor. Veral as hulle nou nog op hulle oorle’ DOKTOR man se image ry. My magtag, dit maak my beenhare sommer regop staan, die aanstellerigheid en ‘van waar Gehasi’ snobbisme!

  6. Ek het dieselfde renons in ‘n pap battery.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s