Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

WHY MEN ARE NEVER DEPRESSED

15 Kommentaar

j0407081.jpg 
Men Are Just Happier People – What do you expect from such simple creatures?
Your last name stays put. The garage is all yours. Wedding plans take care of themselves. Chocolate is just another snack. You can be President. You can never be pregnant. You can wear a white T-shirt to a water park. You can wear NO shirt to a water park. Car mechanics tell you the truth. The world is your urinal. You never have to drive to another gas station restroom because this one is just too icky. You don’t have to stop and think of which way to turn a nut on a bolt. 

Same work, more pay. Wrinkles add character. Wedding dress R15000. Tux rental-R150. People never stare at your chest when you’re talking to them.  You don’t have to worry about getting fired because you refused to sleep with the boss. New shoes don’t cut, blister, or maul your feet. One mood all the time, one beer too many just adds torque. Phone conversations are over in 60 seconds flat. You know stuff about tanks. A five-day vacation requires only one suitcase. You can open all your own jars and doors. You get extra credit for the slightest act of thoughtfulness. If someone forgets to invite you, he or she can still be your friend.  Men don’t get degraded in public by their husband’s chauvinistic jokes, women are too concerned of their husbands leaving with half the money and too busy cooking, cleaning, serving to make up and tell embarrassing and degrading jokes about men.Your underwear is R29.95 for a three-pack. Three pairs of shoes are more than enough. You almost never have bra-strap problems in public. You are unable to see wrinkles in your clothes. Everything on your face stays its original color. The same hairstyle lasts for years, maybe decades. You only have to shave your face and neck.  You never have to bleed yourself half to death once a month and still be expected to keep the pose at home and at work.You can play with toys all your life. One wallet and one pair of shoes – one color for all seasons. You can wear shorts no matter how your legs look. You can “do” your nails with a pocket knife. You have freedom of choice concerning growing a moustache.  You don’t have to carry a growing, live weight for 9 months, while throwing up every morning, go through labour pains akin to Japanese torture and then still look after and wipe up after the “little dears” for the rest of your life until they hopefully leave home one day. 

Never have to worry about your husband leaving you because rearing children has interrupted your career and promotional value and you earn less, and because menopause hormone changes and child bearing have deprived you of your looks.  Men get sexier with age like Sean Connery and simply take another younger wife.

You can secretly sleep around with anyone that tickles your fancy and go for a wild night out at the strip joint without being called a slut by the rest of society.  If women stray they are still burnt at the stake, socially that is not with fire and wood anymore.You can do Christmas shopping for 25 relatives on December 24 in 25 mins, failing which you can delegate to wifey because clearly women like shopping for over 24 hours a day at Christmas for everybody else too, after which they still have to cook, wrap presents, write cards, clean the house, entertain the guests, wash up and tidy afterwards.

No wonder men are happier!

Author (Unknown)

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

15 thoughts on “WHY MEN ARE NEVER DEPRESSED

  1. Blikskottels!

  2. Hi Zee,

    Sien jy het my blog gekry…hehehehe

    As ek eendag terugkom aarde toe wil ek ‘n man wees🙂 ek klaar my bestelling ingesit lol.

    Lekker daggie
    Sonneblom

  3. Kan jy nou meer. Dus hoekom hulle nooit worrie oor enige iets nie want die lewe is net een groot lekkkkkerte vir hulle.

    Lekker daggie

    wit perd

  4. Definisie van ‘n man: hy lewe lui lekker, is soos ‘n stofsuier, sy draad word elke dag getrek, sy sak word een maal ‘n week leeg gemaak en naweke word hy vir die buurvrou geleen.

  5. LoL @ Sharks!😆

    Jis, kan ek nie maar party oggende opstaan as ‘n man nie? Net party oggende, dis mos nie te veel gevra nie?😉

  6. En ek kry koffie in die bed elke oggend voor mammie werk toe gaan.

    Dankie vader vir klein genades
    ek is ‘n man

  7. Jasper, ek dink jy speel hier op die treinspoor. Die vrouens gaan die sneltrein ontbied!😆

  8. Jasper, bly om te sien jy was die enigste man wat die guts gehad het om te comment, maar ek dink ek moet mammie bietjie aanspreek hierso, jy is suppose om vir haar koffie in die bed te vat😆

  9. Ek kry ook koffie in die bed voor daddy werk toe gaan😉 Nee wat nie vir allie geld ini wêreld wil ek ‘n man wees nie!! Veral nie myne nie!! LOL!!!
    Thanks vir die inloer da by my x

  10. Liefie bring vir my ook koffie in die bed in die oggend. Maandag tot Vrydag. Naweke is dit my beurt. In die aand kry ek ‘n nekmassering, of ‘n rugkielie.

    That is why it is so good to be a man!

  11. Genade onbeskryflik!!! Dankie iemand het dit uiteindelik gesê….
    en dit net om dat julle ‘n langwerpige voorwerp het op ‘n strategiese plek…Nee, dankie dan bly ek maar eerder ‘n vrou, PMS en al..

    (jy’s op my blogroll)

  12. Ek het al gedink dit moet lekker wees om net vir ‘n kort tydjie ‘n man te wees, maar ek dink dit sal my pla as ek nie beheer oor my brein gehad het nie – dan sit hy bo, dan sit hy onder…

    (dankie vir die nice comment op my blog)

  13. Al die mans wat comment….stuur asseblief vir my die “manual wat julle bestudeer het! Ek was skottelgoed (nie altyd nie, maar gereeld). Ek doen ook die wasgoed…maak koffie…help met huis skoon maak. Iets is fout! Ek het nog altyd die begeerte gehad om as my eie vrou aarde toe te kom. WEIRD!

  14. Wessel, ek dink ek moet vir my ‘n man soos jy gaan soek😆

  15. Nee Wessel, daar is niks verkeerd met jou nie. My man maak gereeld kos en hy is by verre ‘n beter kok as ek. Maar hy was nie skottelgoed nie, nie as hy dit kan verhelp nie.

    Ek maak huis skoon, stof af en al daai dinge, maar hy stofsuig, want hy sê die stofsuier sit vir my ore aan.

    Verder VAT ek nie aan ‘n strykyster nie, ek is allergies daarvoor – hy stryk sy eie klere en het ook al by geleentheid vir my iets gestyrk, maar ek koop kreukeltrae klere, so dis min nodig dat ek iets moet stryk.

    Verder maak hy ALTYD die koffie in ons huis, want ek maak die slegste koffie denkbaar, maar ek maak weer die tee, want hy kan nie tee maak nie.

    Ek spot altyd en sê hy is “in touch with his feminine side”.

    En bygesê, ons werk altwee ewe hard buite die huis. Ek werk soms langer ure as hy, maar dan is dit aan werk wat ek darem huis toe kon bring.

    So, ek dink dis ‘n “give and take” ding, hoor.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s