Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Voorspoedige 2008

3 Kommentaar

‘n Voorspoedige nuwe 2008 vir almal en mag julle wense waar word😉

20081.ppt

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

3 thoughts on “Voorspoedige 2008

  1. Zee, ek hoop 2008 behandel jou sommer baie gaaf!

  2. Mens se kind bly jou kind. Daar gebeur iets in ‘n mens wat maak dat jy nie jou kind kan of wil afskryf nie. Ek vertrou maar dat julle kind op ‘n goeie dag tot haar sinne sal kom en huistoe sal kom. Ons eie kind het ook ‘n paar draaie gestap, maar toe sy huistoe kom, toe staan haar kamer en haar bed reg. Sterkte.

  3. Hi Zee… Jammer om te hoor dat ‘n wegbreek oor die feesgety jou nie beskore was nie. Hoop jy kry gou jou beurt. Thanks vir die foto kompliment… ek het dit oujaarsaand, 31 Des met sonsondergang geneem. Groete, Cobus

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s