jump to navigation

The truth about Cocaine 2009/08/26

Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
Tags: , , ,
4 comments

Cocaine 1

Cocaine 2

 Cocaine 3

 Cocaine 4

 Cocaine 6

Facts About Cocaine

Street names for Cocaine:

• Aunt Nora
• C
• Mojo
• Pony
• Toot
• Ball
• Blow
• Dust
• Nose candy
• Sneeze
• Charlie
• Flake
• Paradise white
• Sniff
• Coke
• Ice cube
• Paste
• Snow
The Truth about Cocaine describes this drug, once the favorite of corporate executives and entertainment personalities, now a deadly street killer. 

Cocaine and crack cocaine can be taken orally, through the nose (snorted), intravenously, or, in the case of crack, through inhalation of the fumes from heating it.

The terms used to describe ingestion include chewing, snorting, mainlining or injecting and smoking.

The word cocaine refers to the drug in a powder (cocaine) form and a crystal (crack) form. It is made from the coca plant and causes a short-lived intense “high” that is immediately followed by strong feelings of depression, edginess and a craving for more.

Short-term Effects:

Cocaine causes a short-lived intense “high” that is immediately followed by the opposite — intense feelings of depression and edginess and a craving for more of the drug. People who use it often don’t eat or sleep properly. They can experience greatly increased heart rate, muscle spasms and convulsions. The drug can make people feel paranoid, angry, hostile and anxious, even when they aren’t “high.”

Long-term Effects:

In addition to those already mentioned, cocaine can cause irritability, mood disturbances, restlessness, paranoia and auditory hallucinations. Tolerance to the drug develops so that more is needed to produce the same “high.”

Coming down from the drug causes severe depression, which becomes deeper and deeper after each use of the drug. This can get so severe that a person will do almost anything to get the drug—even commit murder. And if he or she can’t get cocaine the depression can get so intense it can drive the addict to suicide.

Download the full version of Cocaine

Foundation for a drug free world

zeesig1

Regte plek, regte tyd 2009/08/24

Posted by Zee in Dwelms / Drugs, Geloof.
21 comments

God always answers Prayer

Vandag is dit 25 dae wat seun by die huis is. 

Dit gaan regtig baie goed. 

Hy het die naweek toe ons gaan jag het (die dag toe hy uitgekom het) baie geniet.  Hy was die Vrydag en Saterdag die hele dag in die veld op soek na ‘n ou rooibokkie, maar kon nie een kry wat vir hom wou stil staan nie.  Hy was pootuit en het vroeg aan die slaap geraak in die aande en die buitelug het hom goed gedoen en dit was goed om te sien hoe my kind lekker smul aan die kos.

Die volgende twee weke het ons hom maar baie besig gehou by die huis.  Hy het omtrent ons hele tuin skoon gemaak, bome en struike gesnoei en ja, die beste van alles, in die aande as ons tuis gekom het was ons aandete gereed.  (Ai, hoe mis ek dit nou nie)  Seun kon nog altyd die lekkerste kos maak uit sommer niks uit nie.

Saterdag ‘n week terug vra hy of hy kan gaan hallo sê vir iemand.  Hy kry vrye tyd tussen 08h00 en 12h00 op ‘n Saterdag.  Hy gaan kuier toe by die persoon wat nog altyd ook in hom geglo het.  So by 12h00 is hy toe terug en gaan aan met ‘n paar dingetjies om die huis.

Hier by 17h00 uur rond kry ek ‘n oproep van die persoon af.  Hy wil graag vir seun werk aanbied, en kan ek en seun hom so gou as moontlik kom sien.  Ons is toe Sondag laas week na kerk gou daar aan en hy bied toe vir Seun werk aan.  7 dae n week, vanaf 06h00 tot 19h00.    Elke tweede naweek is hy af.  Hy gaan hard werk.  Hy sal ook randomly getoets word sou hy dit nodig ag.  Sy salaris het my mond laat oophang aangesien ek dit nie verwag het nie.  Ons sal vir eers sy geldsake hanteer totdat hy 200% beheer daaroor kan uitoefen en hy is :cool: met dit.

Vandag is dit ‘n week terug wat Seun begin werk het (ek mis my aandete, het ek dit al gesê :) ) en hy is baie moeg as hy in die aande by die huis kom en hy sê laas week vir my dit is die beste ding wat nou kon gebeur het, want hy slaap nou soos ‘n klip in die nag.

Nou kom ons by die prentjie hierbo…….

“God’s delays are not God’s denials.  God’s timing is perfect.  Patience is what we need in prayer”

Net toe ek al moed begin opgee het oor hoe ons vir Seun ‘n werk gaan kry, kom die oproep.  Sy nuwe werkgewer het presies geweet toe die pos vakant kom dat hy dit vir Seun moes gee, hy het ook genoem dat dit net “die regte plek, regte tyd” was en die Here hom gesê het dat hy Seun die kans moet gee.

GOD IS AWESOME!!!!

(Ps…. hy ken Seun se hele geskiedenis en hy weet presies wat die kans is wat hy vat om hom die werk te gee)

En nou vir die volgende stretch, al die finale reëlings vir Marcia se troue, ek kan nie glo dis oor minder as drie weke nie!

Volgende keer meer oor Zeethan en sy pa.

zeesig1

 

 

 

The truth about LSD 2009/08/21

Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
8 comments

LSD 1

LSD 2

LSD 3

LSD 4

LSD 5

Street names for LSD.

• Acid
• Microdot
• Trips
• Cid
• Purple Heart
• Blotter
• Tab
• Illusion
• Daffy duck

LSD is sold in tablets, capsules or in liquid form. It is commonly added to absorbent paper and divided into small decorated squares. Each square is a dose.

LSD is still one of the most potent mood-changing chemicals and poisonous substances on Earth. It is manufactured from a fungus that grows on rye and other grains. Its effects are unpredictable. A tiny amount can produce 12 hours or more of effects.

Short-term Effects:

Dilated pupils, higher body temperature, increased heart rate and blood pressure, sweating, loss of appetite, sleeplessness, dry mouth and tremors. People can experience severe, terrifying thoughts and feelings, fear of losing control, fear of insanity and death and feelings of despair while using LSD.

Long-term Effects:

Flashbacks, or recurrences of parts of the “trip” experienced long after the drug was taken and the effect apparently wore off. An LSD “trip” usually begins to clear up after about 12 hours but some users manifest long-lasting psychoses.

Download the full version of LSD

Foundation for a drug free world

zee-5

Tuiskoms (My storie no 13) 2009/08/04

Posted by Zee in Dwelms / Drugs, Spesiaal.
23 comments

M en Z

Donderdag het gekom en gegaan.

Ek was Donderdag oggend hier om en by 09h30 by die korrektiewe dienste se kantore.  Seun sou ongeveer 10ho0 daar aankom.  Hulle arriveer net so na 10h00.  ‘n  Mens kon sommer die blydskap op sy gesig sien omdat hy huis toe kom.

Ek het gestaar en gestaar en kon nie glo hoe goed my kind lyk nie.  Skoon geskeer en die hare netjies gejel… (Soos altyd toe hy nie op die euwel goed was nie)

Ons stap in die kantore in en hy is ongeveer 3de in die ry.  Ok, dit sal gou gaan want hulle is nie te veel nie.  Toe nie :-(

Die korrektiewe dienste het geskuif ongeveer 2 maande terug (lees mooi 2 maande) en hulle daar staan net bokse orals waar jy kyk.  Die meubels is net neergeplak en lees weer mooi…… geen rekenaars nie.  Huh….

Papiere net waar jy kyk.  Toe begin ander parolee’s instroom.  Daar was maklik 20 van hulle en seun word nie gehelp nie.  Hier by 12h30 rond kook my bloed seker al by kookpunt maar die “pose” moet gehou word.  Ek nader toe een van die personeel daar en vra hoekom dit so lank vat en werk hulle met ‘n sisteem.  Ja sê hy, en ek moet asseblief nie voorkeur verwag nie.  ‘First come first served” Ek het baie ampertjies om my perdjie geklim maar net baie “polite” vir hom gesê nee ek vra maar net want my seun was 3de in die ry en dit lyk nie asof hy gehelp word nie, maar wel ander.  Ek het toe maar liewerste in die kar gaan sit en wag.

By die tyd was Zeethan al heel omgekrap en ek het hom laat begaan in die kar net om hom stil te hou.  Hy het ouma se hele boks sneesdoekies uitgetrek en ek glo my neus was 50 keer afgevee.  Blaas ouma, blaas.  Hy het piesangs op die sypaadjie gesien en toe moes ek geldjies uithaal en vir hom ‘n piesang koop, en ai tog, die hele kar was besmeer met piesang.

13h00 klop seun aan die venster en sê ons kan maar gaan, net nadat ek daar weg is het hulle hom kom roep en toe is al die papierwerk gedoen (Ek wonder of hulle ooit weet waar hulle alles bêre :) ) en al die ander sit nog steeds.

Ons stop toe gou by een van my gunsteling boetieks P E P en koop gou vir hom ‘n paar goedjies ( nee kyk, dit bly maar goeie waarde vir jou geldjies) en jaag huis toe, waar ons lift al vir ons wag want Liefie het al 5uur die oggend gery en ons het in die pad geval.

Seun kan eers verlof kry om iewers heen te gaan op fase 3, hy is nou fase 1  (Go figure)

Ons het sowat 5 uur op La Pumba aangekom.

Watter rustige gevoel het oor ons gedaal……

Ons was in die bos….

Ons het gerus….

Ek het nie eers ‘n teelepel gewas nie…

Ek dink die foto vertel die res….

Word vervolg….

zee sig 2

The Brain’s Pleasure Pathway 2009/05/05

Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
Tags: , , ,
5 comments

Beyond Willpower 

HBO

by Nora D. Volkow, M.D.
Summary

* Addiction can develop despite a person’s best intentions and in spite of their strength of character.
* Repeated drug use disrupts complex but well balanced systems in the human brain.
* Many people are addicted to more than one substance, complicating their efforts to recover.

The human brain is an extraordinarily complex and fine-tuned communications network containing billions of specialized cells (neurons) that give origin to our thoughts, emotions, perceptions and drives. Often, a drug is taken the first time by choice to feel pleasure or to relieve depression or stress. But this notion of choice is short-lived. Why? Because repeated drug use disrupts well-balanced systems in the human brain in ways that persist, eventually replacing a person’s normal needs and desires with a one-track mission to seek and use drugs. At this point, normal desires and motives will have a hard time competing with the desire to take a drug.
How Does the Brain Become Addicted?

Typically it happens like this:

* A person takes a drug of abuse, be it marijuana or cocaine or even alcohol, activating the same brain circuits as do behaviors linked to survival, such as eating, bonding and sex. The drug causes a surge in levels of a brain chemical called dopamine, which results in feelings of pleasure. The brain remembers this pleasure and wants it repeated.
* Just as food is linked to survival in day-to-day living, drugs begin to take on the same significance for the addict. The need to obtain and take drugs becomes more important than any other need, including truly vital behaviors like eating. The addict no longer seeks the drug for pleasure, but for relieving distress.
* Eventually, the drive to seek and use the drug is all that matters, despite devastating consequences.
* Finally, control and choice and everything that once held value in a person’s life, such as family, job and community, are lost to the disease of addiction.

What brain changes are responsible for such a dramatic shift?

Research on addiction is helping us find out just how drugs change the way the brain works. These changes include the following:

* Reduced dopamine activity. We depend on our brain’s ability to release dopamine in order to experience pleasure and to motivate our responses to the natural rewards of everyday life, such as the sight or smell of food. Drugs produce very large and rapid dopamine surges and the brain responds by reducing normal dopamine activity. Eventually, the disrupted dopamine system renders the addict incapable of feeling any pleasure even from the drugs they seek to feed their addiction.
* Altered brain regions that control decisionmaking and judgment. Drugs of abuse affect the regions of the brain that help us control our desires and emotions. The resulting lack of control leads addicted people to compulsively pursue drugs, even when the drugs have lost their power to reward.

The disease of addiction can develop in people despite their best intentions or strength of character. Drug addiction is insidious because it affects the very brain areas that people need to “think straight,” apply good judgment and make good decisions for their lives. No one wants to grow up to be a drug addict, after all.

Co-occurring Addictions: Compounding Complexities

It is not unusual for an addicted person to be addicted to alcohol, nicotine and illicit drugs at the same time. Addiction to multiple substances raises the level of individual suffering and magnifies the associated costs to society. No matter what the addictive substance, they all have at least one thing in common – they disrupt the brain’s reward pathway, the route to pleasure.

What is the best way to treat people who are addicted to more than one drug?

* Medications. In some cases, medications developed for one addiction have proven useful for another. For example, naltrexone, which can help former heroin users remain abstinent by blocking the “high” associated with heroin, has been found to be effective in treating alcoholism.
* Behavioral therapy or other psychotherapy. Behavioral therapies do not need to be specific to one drug and can be adapted to address use of multiple or different drugs. It is the disease of addiction that the therapy addresses.
* Combined medications and behavioral therapy. Research shows that this combination, when available, works best.
* Multipronged approach. Treatment for multiple addictions should be delivered at the same time. This is especially true because there are always triggers, such as trauma, depression, or exposure to one drug or another, that can put the recovering addict at risk for relapse. In addition, treatment must consider all aspects of a person – their age, gender, life experiences – in order to best treat their drug addiction. Although the type of treatment may differ, it should always strive to address the entire person through a multipronged approach that tackles all co-occurring conditions at once.

Relapse: Part of Addiction as a Chronic Disease

Despite the availability of many forms of effective treatment for addiction, the problem of relapse remains the major challenge to achieving sustained recovery. People trying to recover from drug abuse and addiction are often doing so with altered brains, strong drug-related memories and diminished impulse control. Accompanied by intense drug cravings, these brain changes can leave people vulnerable to relapse even after years of being abstinent. Relapse happens at rates similar to the relapse rates for other well-known chronic medical illnesses like diabetes, hypertension and asthma.

How is relapse to drug abuse similar to what happens with other chronic diseases?

* Just as an asthma attack can be triggered by smoke, or a person with diabetes can have a reaction if they eat too much sugar, a drug addict can be triggered to return to drug abuse.
* With other chronic diseases, relapse serves as a signal for returning to treatment. The same response is just as necessary with drug addiction.
* As a chronic, recurring illness, addiction may require repeated treatments until abstinence is achieved. Like other diseases, drug addiction can be effectively treated and managed, leading to a healthy and productive life.

To achieve long-term recovery, treatment must address specific, individual patient needs and must take the whole person into account. For it is not enough simply to get a person off drugs; rather, the many changes that have occurred – physical, social, psychological – must also be addressed to help people stay off drugs, for good.

Repeated drug exposure changes brain function. Positron emission tomography (PET) images are illustrated showing similar brain changes in dopamine receptors resulting from addiction to different substances – cocaine, methamphetamine, alcohol, or heroin. The striatum (which contains the reward and motor circuitry) shows up as bright red and yellow in the controls (in the left column), indicating numerous dopamine D2 receptors. Conversely, the brains of addicted individuals (in the right column) show a less intense signal, indicating lower levels of dopamine D2 receptors.

Sjoe……

Understanding addiction 2009/05/03

Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
Tags: , , , ,
8 comments

Ek het gisteraand so bietjie deur DSTV gebrowse. Toe kom ek op ‘n dokumentêr af “Addiction”. Ek het die “auto tune” gedruk want julle wees mos nou al, ek wil soos ‘n spons wees wat alles van dwelms probeer opsuig om meer te leer. Ek het al agter gekom dat hier mense by die kommentaar raad kom vra, maar dat ek soos ‘n boek toeslaan en nie regtig raad kan gee nie. Is dit omdat ek toe ek die raad nodig gehad het, nie raad gekry het nie en dan nou nie regtig weet hoe om hierdie “desperate” mense te antwoord nie. Dalk is my manier om net skakels te gee die regte opsie vir my omdat ek nie bevoeg is om die regte raad te gee nie.

Ek het by Zone Reality vasgesteek totdat die program moes begin. Hoe toevallig was een van die programme oor ‘n ma wat vir haar dogter gaan soek het in Vancouver, Canada. Na ‘n soektog (as ek reg onthou) van 4 jaar het hulle uiteindelik uitgevind dat sy en ‘n hele paar ander meisies vermoor was. Haar dogter het ook met heroin verslawing gesukkel.

Anyways, ek het toe die dokumentêr gekyk en besef dat ons eintlik maar leke is. Hierdie dokters doen toetse terwyl van die mense onttrek om te kyk watse effek dit op die brein het. Hulle het ook naalde, dagga ens vir ‘n split sekonde geflits om te kyk watse effek dit op die brein gehad het. (Seun het my al voorheen vertel dat sulke beelde wel die lus aanhits).

Brain Imaging

The ability to look inside the brain through electronic imaging has yielded many advances in the study of addiction, allowing researchers to focus on triggers like dopamine, the neurotransmitter that defines the brain’s pleasure pathways. At the Brookhaven National Laboratory, Nora Volkow shows John, a 43-year-old methamphetamine user, an MRI image of his brain next to a “normal” one. Despite visual evidence of damage, John seems ambivalent about quitting. “Our brain has a tremendous capacity for recovery,” insists Volkow, suggesting that John’s brain can heal itself – if he can stay off drugs.

The Addiction Project is produced by HBO in partnership with the Robert Wood Johnson Foundation, the National Institute on Drug Abuse (NIDA) and the National Institute on Alcohol Abuse and Alcoholism (NIAAA).


Addiction is a chronic but treatable brain disorder in which people lose the ability to control their need for alcohol or other drugs.

The American Psychiatric Association has established seven key characteristics that show doctors what to look for in diagnosing addictive disorders.

Using drugs repeatedly over time changes brain structure and function in fundamental and long-lasting ways.

The human brain is an extraordinarily complex and fine-tuned communications network containing billions of specialized cells (neurons) that give origin to our thoughts, emotions, perceptions and drives. Often, a drug is taken the first time by choice to feel pleasure or to relieve depression or stress.

Brain imaging research is revealing that the signals, or cues, that may spark an addicted person’s desire to take drugs can be incredibly subtle or quick. Expanded knowledge about craving helps scientists develop new medical treatments for addiction.

Scientists have identified biology (including genes), mental health, social environment, childhood trauma and even the age at which a person begins to use drugs as key factors that affect whether or not a drug or alcohol user becomes addicted.

Most people who struggle with addiction will return to their drug or alcohol use (relapse) at least once. This is the result of the way the brain function has been altered by substance use. People differ in their susceptibility to relapse.

Addiction remains shrouded in misunderstanding and in pervasive beliefs that have been disproved through scientific research. Learn to separate fact from fiction.

In May of 2006 HBO, USA Today and The Gallup Poll asked US adults, who have an immediate family member who has had a drug or alcohol addiction, a variety of question about addiction in general and the impact of addiction on their own lives.

Een van die stories was oor ‘n paartjie wat ook aan heroïne verslaaf is.

Justin en Amanda

In Film – Justin and Amanda, a young couple who had been addicted to opiates for several years, entered Acadia Hospital’s treatment facility to get help with their opiate addiction. Six months after being on drug replacement therapy, they have both remained sober.

Post Film (02/01/07) – Justin and Amanda are both doing well. They have remained sober, not having a single relapse since going on Suboxone. Both have switched over to methadone because of the cost and lack of insurance for Suboxone. They are working full time and return to Acadia every morning at 5:30am to receive their medicine.

Opiate Addiction: A New Medication

In the 1960s, methadone was found to be successful in treating addiction to opiates like heroin. More recently, buprenorphine, which can be prescribed by physicians under the brand name Suboxone, has taken the treatment one step further. Amanda, 20, has been addicted to opioids (painkillers and heroin) for three years; her boyfriend Justin, 23, has been addicted six years. Together, they attend an orientation session at Acadia Hospital in Maine, learning about replacement therapy and Suboxone from Scott Farnum, Administrator of Substance Abuse Services. Explaining that the stimulation from opiates is “way more potent” than anything the brain produces, Farnum says that Suboxone – an opiate blocker – might replace methadone in certain cases. While Amanda and Justin both show improvement after six months, Justin says he may return to the more affordable methadone. Either way, Farnum explains that kicking the heroin habit without replacement drugs is virtually impossible: “After gross withdrawal, you feel like shit – that’s why 90% of the people who don’t use replacement therapy relapse.”

Kan ek maar hoop dat daar sulke medisyne is in SA?  Dink net wat dit kan doen vir baie verslaafdes wat graag wil maar nie die wilskrag het nie, of weer terug val in die donker gat deur net daardie split second flitse wat hulle iewers sien………………..

Gaan loer gerus by HBO en kyk van die dokumentere video’s, presies wat ek gisteraand gekyk het.

zee-1

Yay Yay!!! 2009/04/08

Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
Tags: , , , ,
7 comments

Hallo julle, ek was so bietjie baie besig laas week, het nie geweet of ek kom of gaan nie, en bietjie gesukkel om uit ’n diep put te klim (een waar ek nie eers lus was om my laptop aan te sit nie) maar ek het darem diè se baas geraak en voel sommer weer myself. 

Hierdie is een van die (‘n lang ene) copy en paste posts van my, maar soos julle weet loop hierdie onderwerp my baie na aan die hart!

Nou ja, julle hoef nie te wonder vir wie ek gaan stem as julle die volgende berig lees nie!!

YAY!

As DA regeer sal hy dwelms, drank pak 

Suid-Afrika se maatskaplike probleme – veral die stryd teen misdaad – kan slegs opgelos word as die probleem van dwelm- en alkohol-afhanklikheid opgelos word, het mnr. Mike Waters, DA-woordvoerder oor gesondheid, gesê.

Waters het gesê as die DA regeer, sal hy sorg dat wetgewing rakende dwelmhandelaars streng toegepas word.

Die narkotiese buro weer op die been bring; Die toekenning van geld aan die sentrale dwelmowerheid verdriedubbel; Dit moeiliker vir dwelmoortreders maak om borgtog te kry; Genoeg geld vir rehabilitasie bewillig; Vereis dat tronke dwelmvry is; Aandring op  dwelmtoetse in skole; Geld bewillig om die stryd teen alkoholmisbruik te verskerp; en Onwettige drankverkope hokslaan. – Rajaa Azzakani

YAY YAY!!! 

As julle al in Hillbrow gery het, en gesien hoe daar “gedeal” word… sal julle weet hoe bly ek oor hierdie konfiskeering is… ‘n Hele paar mense gaan nie heroin kan kry nie! Bl!#$@s

R22 miljoen se heroïen by grenspos gekonfiskeer

In die grootste dwelmvonds tot nog toe in die Laeveld is eergisternag op heroïen met ‘n straatwaarde van meer as R22 miljoen beslag gelê.

In die grootste dwelmvonds tot nog toe in die Laeveld is eergisternag op heroïen met ‘n straatwaarde van meer as R22 miljoen beslag gelê.  Die deurbraak is gedoen toe lede van die departement van doeane en aksyns se honde-eenheid die dwelms by die Lebombo-grenspos naby Komatipoort gekry het.

Die swartsak waarin die dwelms was, is in ‘n sleepwa versteek.

Die 35-jarige verdagte was met ‘n motor en sleepwa op pad van Mosambiek na Suid-Afrika toe hy kort ná 23:00 aan die Suid-Afrikaanse kant van die grenspos vasgetrek is.

Dit is nie duidelik hoe hy met die sowat 30 kg dwelms deur die Mosambiekse grensbeamptes deurgelaat is sonder dat hulle dit opgemerk het nie, het ‘n Beeld-bron by die grenspos gister gesê.  Ek weet hoe, hy/sy is seker “gebribe”, niks wat ‘n paar Rande nie kan doen nie!

Die verdagte, ‘n Mosambieker, word tans by die eenheid teen georganiseerde misdaad in Germiston aan die Oos-Rand aangehou. In die opvolgoperasie is nog twee verdagtes – ‘n Mosambieker en Kongolese vrou – gistermiddag in Bezuidenhoutvallei in Johannesburg in hegtenis geneem.

Die dwelms was skynbaar bestem om aan hulle oorhandig te word.

Volgens me. Malerato Sekhe, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), is dit ook die grootste dwelmvonds wat tot nog toe deur hul honde-eenheid opgespoor is.  Die eenheid is drie jaar gelede op die been gebring, juis om in die stryd teen smokkelhandel gebruik te word.

Die verdagtes sal waarskynlik môre in die hof verskyn. Malerato sê nog inhegtenisnemings word verwag. 

  • Top cops busted for drugs
  • SA drug mule numbers soar
  • Another huge airport drug bust
  • R170m drug bust at OR Tambo
  • Drugs ‘destroying communities’
  • R200m cocaine seized at Dbn harbour
  • Minister’s wife in drug scandal
  • ‘All airlines face drug problems’
  • Drug smugglers ‘targeting SAA’
  • Crew held for drugs worth R4.3m
  • Drug mules getting inventive
  • West Africa ‘becoming drug hub’
  • Cocaine seized at 2 main airports
  • Ek het op hierdie interessante stukkie afgekom.  Wens so ek het van hierdie geweet in 2001…

    Ontstellende dwelmtonele in TV-dokkie – May 07 2001 

    ‘n Veertienjarige seun word deur een van sy beste vriende geskiet. Oorvol tronke in die VSA beteken dat gevaarlike misdadigers op parool vrygelaat word. Jong mense stry wanhopig om as heroïenverslaafdes te oorleef.Die eerste van hierdie dokumentêre programme is Black Tar Heroin: Dark End of the Street.

    Dit bied ‘n ongewone kykie na twee jaar in die lewe van vyf jong heroïenverslaafdes.

    Jake, Jessica, Tracey, Oreo en Alice, drie jong vroue en twee jong mans tussen 18 en 25 jaar, worstel met die gevolge van ernstige verslawing aan sterk dwelmmiddels: misdadigheid, prostitusie, verkragting, tronkstraf, vigs, oordosisse en die dood. In een ontstellende toneel besluit die 18-jarige Jessica sy moet high raak voordat sy uitvind of sy MIV positief is. Die kyker sien hoe sy heroïen in haar hand inspuit, knik en blou raak. Oomblikke daarna kom sy by, steek ‘n crack-pyp aan en vat ‘n sluk whisky.

    Terwyl sy weer in die bedwelming wegsak, kry sy ‘n treurige uitdrukking op haar gesig en mompel: “Ek het aan ons huis gedink; my ma.” 

    Die dokumentêr wys die wreedheid en vernedering van die dwelmlewe, maar ook die verslaafdes se pyn en hul rou verlange om ’skoon’ te raak, verhoudings staande te hou en weer met hul gesinne verbind te wees.

    Hoewel die dokumentêr ontstellend is, kan dit dalk ‘n goeie idee wees om tieners aan te moedig om dit te kyk. Só ‘n skoktaktiek word met redelike sukses in Holland gebruik, waar ontstellende programme oor dwelms en dwelmgebruik op gereelde grondslag op televisie gewys word.

    Dis tog ‘n feit dat dwelms deesdae oral beskikbaar is en dit kan dalk net jou kind se herinneringe aan sulke tonele wees wat maak dat hy of sy op die ou einde omdraai en nee sê . . .

    zee-6

    Dwelms & Polisie (My storie 11 ) 2009/03/24

    Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
    Tags: , , , ,
    31 comments

    Vanoggend oppad werk toe hoor ek op die nuus van die 4 senior polisielede wat op die Wesrand aangekeer is oor dwelms wat hulle gekonfiskeer het, weer aan die drug lords verkoop het.

    Wat my die meeste gevang het oor hierdie spesifieke onderwerp is dat M & C in daardie area gebly het voor hulle tronk toe is.  Ek het bly wonder…..  was een van die vier dalk een van die twee wat ek gereeld kontak mee gehad het, wat ek gereeld gebel het om te hoor om die kinders nog lewe.  As ons vir lang rukke nie van hulle gehoor het nie, het ons vir Andre of Grant (hulle het hulle persoonlike sel nommers vir ons gegee) gebel om te gaan kyk of die kinders darem nog lewe.  Hulle het die kinders se belange op hulle harte gedra en het alles in hulle vermoeë gedoen om hulle te probeer help.

    Vandag nog kan ek julle nie genoeg bedank dat toe ons nie die kinders laas Kersfees by ons wou hê nie, dat julle bereid was om hulle vir die dag saam met julle families te kon laat deurbring….. en vir hulle liefde gegee het, wat ons nie op daardie stadium kon doen nie…..

    Vandag sê ek baie dankie dat dit nie hulle was wat so korrupt was nie.  Dankie dat daar nog sulke polisiemanne is soos julle wat wel omgee en nie korrupt is nie.  Dankie dat ek nie vandag julle name in die koerant gelees het nie.

    Beeld het vandag sommer die vier korrupte manne se name ook vir ons gegee.  SHAME ON YOU…. ek hoop nie julle kinders val eendag in hierdie trap wat julle vir ander stel nie!

    Senior polisielede vas oor dwelmsAmanda Roestoff

    Vier senior Wes-Randse polisielede het glo groot vragte gekonfiskeerde dwelms weer aan die dwelmhandelaars terugverkoop.

    Die mans is vermoedelik deel van ‘n groter sindikaat en is gister in Johannesburg en Krugersdorp aan die Wes-Rand aangekeer.

    Hulle het hulle veral gehelp aan dwelms wat by die O.R. Tambo-lughawe gekonfiskeer is, maar ook dwelms verkoop waarop hulle tydens operasies in hul polisiëringsgebied beslag gelê het.

    Al vier offisiere het glo van hul eie netwerke gebruik gemaak om die dwelms te verkoop.

    Van die lede van die goed georganiseerde sindikaat werk glo ook by die lughawe.

    Sr.supt Dumisani Jwara (45), Wes-Randse hoof van die eenheid teen georganiseerde misdaad, is tydens ‘n spesiale vergadering voor sy kollegas by die kantore van die Gautengse polisiehoof, komm. Perumal Naidoo, in Parktown gearresteer.

    Kapt. Caphius Shange (34) is by die Wes-Randse kantoor teen georganiseerde misdaad in Krugersdorp gearresteer.

    Sy 38-jarige kollega, kapt. Petros Victor Mpho Juili, is by sy huis in Westonaria aangekeer, waar groot bedrae Suid-Afrikaanse valuta gevind is.

    Kapt. Landro Mokgosani (40) van Toekomsrus buite Randfontein het hom gistermiddag in die teenwoordigheid van sy prokureur aan die polisie oorhandig.

    “Ons sal hulle (die korruptes) met wortel en tak uitroei. Ons is nie skaam om ons eie mense uit te wys en by die naam te noem nie. Die korrupte beamptes wat betrokke was, sal gejag word. Dis hulle wat nou mense bedrieg wat hulle gesweer het om te beskerm,” het sr.supt. Tummi Golding, nasionale woordvoerder vir misdaadintelligensie en interpol, gesê.

    Die hoofkantooreenheid misdaadintelligensie en die direktoraat: koverte inligtingsafdeling onder bevel van komm. Mlangi Mphego, afdelingskommissaris, hou die mans sedert 2007 dop.

    Die polisie het glo op bankstate en verskeie dokumentasie by Jwara se staatswoning in Blairgowrie, Randburg, beslag gelê.

    Die polisie is eers toegang deur ‘n vrou en klein kind geweier, totdat ‘n lasbrief gewys is. Volgens Golding is die besluit of die vier weens handel in dwelms aangekla sal word in die hande van die vervolgingsgesag.

    Al vier mans sal vandag in die landdroshof in Pretoria op aanklagte van bedrog en afpersing verskyn. Die polisie beoog om binnekort nog arrestasies onder senior offisiere, onderoffisiere en burgerlikes te doen.

    Ek hoop die gereg sal hierdie keer ook sal geskied en dat julle vir jare in die tronk gaan sit.

     Opvolg op bogenoemde storie… Ag shame, ek kry julle so jammer :evil: Kry vir julle!

    Beeld - Polisie vrees aanhouding in tronk

    zee-0
    UPDATE
    Vandag lees ek daar by Bosparra sy post oor Drug Raid.  Ja natuurlik sou dit my oog vang.  Wat my wel die hoenders in gemaak het is hierdie woorde van hom… 
    Platkuif sê die volgende….
    “Dit is vir my moerse unfair.
    Na bewering het Jockstrap (as mens nou daai video kan ‘glo’), ‘n paar onwettige ’substances’ gebruik en tot dusver het die polisie NIKS daaraan gedoen nie.Tog dink hulle nie twee keer om skole te ‘raid’ nie…”
    Hier is my siening!!

    Weet jy nou nog nie dis nodig om die skole te “raid” nie.  Dis hoe die Druglords begin om ons kinders te vernietig……

    Ek is trots op daardie skoolhoof dat hy wel die polisie genader het om die “euwel” uit sy skool te roei.  Nou moet daardie ouers van daardie kinders die nodige doen om hulle van hulle verslawing te probeer genees!  Ek hoop BAIE meer skoolhoofde volg hierdie skool se voorbeeld!

    Platkuif, ‘n mens moet maar altyd versigtig wees om nie te vinnig te oordeel oor iets wat jy geen ervaring oor het nie.   As jy Joost en die related video wil aanval, moet dit nie in dieselfde lig stel as hierdie groot drug choas wat ‘n krisis is met ons jeug  nie! 

    The truth about Heroin 2009/03/08

    Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
    Tags: , ,
    5 comments

    Heroin is vir my die dwelm wat ek natuurlik die meeste haat, as jy nou een dwelm meer kan haat as ‘n ander.  Zeethan is gebore met hierdie dwelm in sy lyfie en vandag kan ek net weer op my knieë gaan om vir die Here dankie te sê dat hy ‘n absoluut perfekte seuntjie is!

    heroin

    heroin1

    heroin2

    Street names for Heroin:

    • Horse
    • Junk
    • Smack
    • Brown
    • H
    • Skag

    Heroin is usually injected, snorted or smoked. It is highly addictive. Heroin enters the brain rapidly but makes people think and react slowly, impairing their decision-making ability. It causes difficulty in remembering things.

    Injecting the drug can create a risk of contracting HIV, hepatitis and other diseases caused by infected needles. These health problems can be passed on to sexual partners and newborns. Heroin is one of the three most frequently cited drugs in drug abuse deaths. Violence and crime are linked to its use.

    Short-term Effects:

    Abusers experience clouded mental functioning, nausea and vomiting. Awareness of pain may be suppressed. Pregnant women can suffer spontaneous abortion. Cardiac functions slow down and breathing is severely slowed, sometimes to the point of death.

    Long-term Effects:

    Scarred and/or collapsed veins, bacterial infections of the blood vessels, heart valves, abscesses and other soft-tissue infections, and liver or kidney disease. Lung complications may result. Sharing of injection equipment or fluids may result in hepatitis B and C, HIV and other blood-borne viruses.

    Download the full version of Heroin

    Foundation for a drug free world

    zee-7

    Mom, dad and sis…. (My storie 10 ) 2009/03/01

    Posted by Zee in Dwelms / Drugs.
    Tags: , , , , , , , , , ,
    26 comments

    Vandag het ek en my man vir die eerste keer die jaar vir seun gaan kuier in die tronk.

    Ek het die laaste twee maande nie vir hom gaan kuier nie omdat ek in die laaste ruk nie reg gevoel het om te gaan nie. Miskien was dit die wete dat hy nog steeds dagga rook. Miskien wou ek hom net nie sien nie. Miskien….. ek weet nie. Maar al wat ek weet is dat ek baie bly is dat ons vandag gegaan het.

    Gister toe hy my bel en vra of ons kom kon ek hom nie ‘n antwoord gee nie. Hy het gevra as ons dalk kom of ons asseblief vir Zeethan kan saambring maar ek sê toe nee, hy het bietjie vakansie gaan hou by die see saam met sy sus en haar verloofde.

    Ons het lekker gekuier maar so tussen deur sien ek dat sy tande nog steeds sleg lyk. Hy sê toe dat hulle hom nog nie gestuur het nie, en hy kla toe ook dat sy oog baie seer is en hulle niks daaroor wil doen nie.  Hy het die 27ste Des in die stort gegly nadat hy ‘n blackout gehad het, en het ‘n groot gat bokant sy oogbank gehad.  Dit het intussen gesond geword, maar ek is behoorlik boos dat hulle hom nie vir steke gevat het nie.  Nee kyk, al is hy in die tronk, het hy darem seker ook die reg op mediese behandeling.

    Net daar klim ek toe op my perdjie en gaan vra dat ek asb die hoof van die tronk kan sien.  Hoekom?  Omdat ek so vra en dit my reg is!  Jis, ek het amper gesê want ek betaal tax…

    Sowat 15 minute later kom die hoof van die tronk hospitaal ons toe sien.  Ek verduidelik toe vir hom dat ek sowat 3 maande terug al gevra het dat hulle ‘n vol medies op hom moet laat doen, van niere, lewer, longe, tande, oë, maar dat daar nog steeds niks aan gedoen is nie.  Seun het beslis skade aan sy binnegoed opgedoen (my opinie) en ek wil asseblief die regte behandeling hê vir hom nadat hy ‘n volle evaluasie gehad het.  Eerste op die lys moet sy oog wees, en dan sy tande.  Ek maak toe seun se mond oop en wys vir hom… En kyk sy oog, lyk dit vir hom ok?

    Hy het toe vir seun gesê dat hy hom môre moet kom sien en hy sal toesien dat die dokter hom verwys om ‘n volle mediese verslag te kry en die nodige behandeling te gee as dit nodig is.

    Toe spreek ek die dagga probleem aan.  Seun rook nog steeds dagga.  Hy sê hy weet hy moet ophou maar dit is orals om hom.  (Dit sê ook vir my dat sy wil nog nie heeltemal sterk genoeg is nie – soos met my rokery!!)

    Ek vra toe vir die kaptein…. Hoekom is daar so baie dagga in die tronk?  Hoe word die goed ingebring? Hoe gaan hulle die probleem oplos as daar dan tot van die bewaarders is wat die goed inbring?  Hy kon ons nie eintlik antwoord nie.

    Terug by seun…  hy was baie emosioneel vandag… veral oor Zeethan saam met sy suster hulle weg is vir die naweek.  Ek verduidelik toe vir hom dat hy moet onthou dat hulle amper soos ‘n ma en pa is vir hom op die oomblik, en hy kan nie verwag dat hulle hom nie mag oral saamvat nie.  Hy sê toe hy verstaan, maar hy is hartseer oordat dit nie hy is nie, en dit is sy eie skuld.  Ek het toe ook aanstaande skoonseun sê vrese vir hom gesê en dit is dat seun Zeethan van hom gaan af weghou die dag as hy uitkom, en hy moet nou al mooi verstaan dat ek dit nooit ooit sal toelaat nie.  Daar is plek vir almal van ons in sy lewetjie!  Hy moet ook nou al besef dat Zeethan vir altyd by ons gaan bly omdat daar nie ‘n manier is wat ons sy lewetjie oor ‘n jaar of vyf gaan ontwrig nie.

    Vandag het hy ons goed vertel wat my hare regop laat rys het.  Hy wou ons eintlik baie meer vertel het maar kon nie alles onthou wat hy wou vertel nie.  Ek het toe weer voorgestel dat soos iets in sy kop kom hy dit moet neerskryf… (Ek sien hy het in die kort briefie wat hy vir ons geskryf het, melding daarvan gemaak.. So lyk my hy begin darem weer goed onthou!) Wie weet, eendag kan ons dalk iemand kry om vir ons ‘n boek te skryf oor sy lewe.  Hy wil graag as hy eendag uitkom by skole en kerke sy verhaal gaan vertel en mense bewus maak wat sal gebeur as jy die euwel goed gebruik.  Miskien kan mens so 20 bladsy boek doen wat ‘n mens by die skole kan uitgee…

    Hy het ook die paroolraad gesien Donderdag.  Hy sê dat hy dalk ‘n ekstra ses maande sal moet doen vir sy vorige oortreding wat beteken dat hy dalk eers November sal uitkom.  Hy sê egter dat daar dalk ‘n rede is dat hy langer moet inbly.  In totaal sal dit dan drie jaar wees, waarvan hy die helfte moet doen.  Een van sy parool voorwaardes sal wees dat hulle hom vir drie maande na ‘n rehab toe sal stuur vir die dagga….  (Ek hoop hulle hou by hulle woord)  Een ding waaroor ek vandag baie bly was is dat hy erken het dat hy dit nog steeds rook, en nie vir ons gejok het en gesê het dat hy wel opgehou het net om my te kalmeer nie, omdat hy weet hoe ek oor die sakie voel.

    ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

    Mom, Dad and sis….

    To start off with my problem the (THC) one.  This place is really full of it, and I really want to stop with all my soul.  I am clean of all the other drugs for almost 1 year!!

    ZEETHAN, only now I have  realized the importance I play in his life!  My love, faith has grown to a large amount.  Please read Psalms 23 for him, the role I should play as well.

    I have gone through this for a reason and not for nothing  (*** I did not forget about my life story…)

    For the first time I feel like myself.  Thank you for the support all the way, dom om dit nie te verstaan het van die begin af nie.  But I got it with love from all of you!

    Because faith allows it, we are so blessed,  specific all of you!

    Once again sorry, I was lost, but now I am found!  My spirit is almost one again, because I want to!

    Love is great!

    Thanks…

    Yours M…

    A Family that prays stay together – forever!!

    zee-0