jump to navigation

My engelkind 2011/02/07

Posted by Zee in Sommer net.
trackback

My engelkind word nou te vinnig groot! Die 28ste Januarie het hy al 4 geword. Hy rek by die dag en kom met die slimste goed uit.

As hy iets soek is dit “Blommie ……”

Ek mis my blog maar is net nog nie reg om weer te begin blog nie.

Zee

Comments»

1. Wille Kjind q - 2011/02/07

Ag moeder!!!! Ouma se groot seun :-D

2. Son - 2011/02/07

En ons mis ook jou bloggery :-)

Hy is PRAGTIG! En sekerlik jou hart se punt ;-)

3. toortsie - 2011/02/07

Hy is pragtig!

4. Pikkie - 2011/02/08

Hy is dierbaar. Ek het sy verjaarsdag gemis… Volgende jaar hou ons groot partytjie!

5. Ninette - 2011/02/09

Baie kosbare seuntjie! :-)

6. Louisa - 2011/02/10

Goed om te sien hy het darem nog nie jou password vergeet nie. ;-)


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers