jump to navigation

Troubles… 2011/02/10

Posted by Zee in Sommer net.
2 comments

My engelkind 2011/02/07

Posted by Zee in Sommer net.
6 comments

My engelkind word nou te vinnig groot! Die 28ste Januarie het hy al 4 geword. Hy rek by die dag en kom met die slimste goed uit.

As hy iets soek is dit “Blommie ……”

Ek mis my blog maar is net nog nie reg om weer te begin blog nie.

Zee

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers