jump to navigation

God… always answers prayers 2010/09/30

Posted by Zee in Geloof.
Tags: , , , , , , , ,
trackback

“A drug addict finds release!”   Ek leef vir die dag wanneer M se miracle gaan gebeur, mag dit gou wees………..

Comments»

1. Huisvrou - 2010/09/30

Ons bid saam – altyd.

2. Sandra - 2010/10/01

Ons bid vir dit. Ek het dit nie net gesien en beleef nie, maar ek sien dit elke dag, hoe Vader daardie persoon gebruik in ‘n baie besonderse manier om ander jongmense na Hom toe te lei deur die ervarings.

3. toortsie - 2010/10/01

Ja, God neem soms lank voor Hy antwoord. Bly net glo dat Hy regtig die beste weet. Dat Hy jou NOOIT in die steek sal laat nie. Dat Hy by jou is, ELKE dag, ook wanneer dit op die slegste lyk! God hou jou styf vas! Ook vir M, al voel dit nie vir hom/haar so nie. Al wat ek weet, God doen nog steeds ELKE dag wonderwerke, en Hy antwoord soms wanneer jy dit die minste verwag. Bly net glo!!! Ek weet dis nie altyd maklik nie. Vra mense wie jy kan vertrou om vir jou en veral vir M te bid. Sterkte!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers