Ek dink nie ek het al op jou blog gecomment nie. Ek het ook lanklaas gelees, want ek het agtergekom jy blog nie so gereeld. Ek het nou net van M gelees, ek het die heeltyd gewonder hoe dit gaan. Ek is so jammer vir jul. Sterkte. Elke mens het probleme maar as almal hul probleme in die lug moet gooi sal ek my bene stompies hol vir my eie probleme.
A, dit gaan nie goed met hom nie, ons moes hom vra om die huis te verlaat nadat ek hom genoeg kans gegee het om skoon te kom, waar hy nou is en wat hy doen weet ek nie, en op die oomblik gee ek niks om oor wat met hom gebeur nie….Hy het sy pad gekies en ons kan nie meer iets doen om hom te help nie, want hy wil nie gehelp word nie. Altyd ‘n verskoning…
Dis so sweet!!! Ek moes dit nou 100 keer oorkyk dat Cathrine vir ‘Zeecan’ kan kyk!
O jinne, nou het ek SOOOO lekker gelag! Hy is te cute!
Jitte, maar die meneertjie geniet sy Afrikanse musiek – dis te oulik
Hi