jump to navigation

Jesus loves me….. 2009/12/17

Posted by Zee in Spesiaal.
trackback

Zeethan sing tog al te vrolik saam met die CD wat sy kleuterskool juffrou vir hom gemaak het van al die liedjies wat hulle die jaar in die skool geleer het terwyl ons in die kar sit en wag vir Marcia om gou klaar inkopies te doen. 

Ek het al vergeet wat se nagmerrie dit is om saam met ‘n kleuter in die winkels in te vaar wat alles wil hê  :lol:

Hierdie was net te kostelik vir my, en gryp toe my selfoon om dit af te neem.  (OK, ek weet, ek is nou nie ‘n goeie kamera man nie, maar my arme (nuwe ) selfoon het al soveel keer geval dat ek nou ook nie beter kwaliteit kon verwag het nie :-(

Comments»

1. Sandra - 2009/12/17

DIe eerste liedjie wat ek vir enige kleintjie leer :-) . (En ek sal niks se van die ouma wat eers “jok” deur te se sy neem nie foto’s nie en dan “afpers” deur te se die arme man moet eers die liedjie klaarmaak) :-)

Zee - 2009/12/18

:lol: Sandra, as jy dink die was afpers, moet jy my nou sien met Kersvader en die geskenkies…… Ek tel gereeld my foon op om Kersvader te bel :)

2. Girl van die Suburbs - 2009/12/17

Heita Zee!

Jy kla oor ‘n kleuter en Vlam oor ‘n tiener. Wonder wie die grootste tantrum kan gooi? ;)

Zee - 2009/12/18

Mmmmm…. ek dink die tieners wen loshande :lol:

3. kaalvoetinireen - 2009/12/17

Baie oulik!

Zee - 2009/12/18

Dankie Kaalvoetkind… hoe gaan dit op die eiland?

4. eilandkind - 2009/12/17

hierdie kind is pragtig! daai engelkrulle…

Zee - 2009/12/18

:oops: nie meer nie

eilandkind - 2009/12/20

neeeee! :(

5. maxie - 2009/12/17

Ag jinne hy’s so cute! Nogal ‘n mooi stemmetjie ook!

Zee - 2009/12/18

Ai Maxi… maar as die stemmetjie eers so bietjie gil, wil ek weghol :)

6. Vlam - 2009/12/17

Sweet, Zee! :lol:

7. Vlam - 2009/12/17

(Arme kind in verdrukking!) :lol:

Zee - 2009/12/18
8. Sonkind - 2009/12/17

Sweet! Geseende Kerstyd vir jou en familie :-) En ‘n vet soen vir Klein Zeethan

Zee - 2009/12/18

Dankie Sonkind julle ook!

9. Xena Phoenix - 2009/12/18

Hy is adorable! En hy word groot!

10. Zee - 2009/12/18

Xena, ek kan nie glo die kind word net oor meer as ‘n maand 3 jaar oud nie…

En oor adorable, ek sal graag wil hoor wat jy sê op my volgende inskrywing :)


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers