jump to navigation

Loslit dag vir Jesus… 2009/11/13

Posted by Zee in Geloof.
Tags: , ,
trackback

IMG00147

Smile bietjie vir ouma :)

IMG00148

Vroeg vroeg word ons al natgespuit :lol:

IMG00149

Ek het die foto’s sommer gou vanoggend met my selfoon geneem, en as dit nou bietjie blury is, is omdat die foon seker al 20 keer geval het, en die bewerasies as ek probeeer foto’s neem is net te veel :)

Ek hoop julle het ook vandag  julle jeans en wit hemde aan vir JESUS!!

zee sig 2

Comments»

1. Ogies - 2009/11/13

Ek het nie ‘n wit hempie nie!!!! Ai Zee, die kind is darem net te mooi vir woorde. Wat gaan ouma doen as daai krulle bol eendag gesny word? :wink:

2. Girl van die Suburbs - 2009/11/17

Die ou krullebol raak net al hoe handsomer by die dag! :)

3. Die Werf » Blog Archive » Skryf kompetisie - 2009/11/18

[...] Johan, Dellie, Zee, Mnr Kroese, Flatwhite se ouens Posted in Sommernet | [...]

4. Nikita - 2009/11/20

Ek stem saam met GvdS…hy’s ‘n regte knapie! Hy moet gaan vir modellering…hy sal uitskiet met sy ouma aan sy sy!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers