jump to navigation

Now u see me, now u don’t! 2009/11/05

Posted by Zee in Sommer net.
Tags:
trackback

Comments»

1. Vlam - 2009/11/05

Snazzy, man! :lol:

2. kaalvoetinireen - 2009/11/05

Ek wil ook in ‘n scallop wegkruip!

3. Vlam - 2009/11/06

En moenie te veel wegkruip op jou bifday nie, hoor! :wink:

Baie geluk, Zee! Ek hoop regtig dat die volgende jaar vir jou net vreugde en voorspoed gaan inhou.

xx

4. Ogies - 2009/11/06

Baaaaaiiiiieeeeee geluk met jou verjaardag Zee. Ek hoop dat jy uit jou skoene bederf word vandag!! En dat dit vir jou die mooiste jaar ooit sal wees.
XXX

5. maxie - 2009/11/06

Baie geluk, liewe Zee! Hoop jy’t ‘n heerlike dag gehad en dat al jou wense bewaarheid sal word in die komende jaar.

6. Wipneus! - 2009/11/07

Whoop whoop!! Ek hou van hierdie prentjie. ;)

7. Nikita - 2009/11/12

Ek wil dit doen tot die 2de Des! :)