jump to navigation

Die slag van Cheetah rivier!!! 2009/10/29

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
trackback

BLOUBULVSCHEETAH

 

BLOUBUL VS CHEETAH

 

Comments»

1. Vlam - 2009/10/29

Bwhahahahahaha!!!!! Zee, jou ou grapgatjie!! :lol: :lol: Ai, wishfull thinking is ‘n allervreeslike ding, jong! :mrgreen:

Zee - 2009/10/30

Geen wishfull denke hierdie kant nie :lol:

2. Sandra - 2009/10/29

Ek’s nou nie ‘n Cheetah en allermins ‘n Blou Bul ondersteuner – wil net se onthou die bloedrivier bloed was van die verloor”span”, jy het jou riviere mix-up dink ek, is dit nie die Apiesrivier nie? :-)

Zee - 2009/10/30

:lol: Sandra, ek herdoop dit dan na die slag van die Apiesrivier toe, maar ‘n slag gaan dit wees :)

3. demoerin - 2009/10/29

HEEEEEHAAAAAA!!!! GO BULLS!

Zee - 2009/10/30
4. Rustig - 2009/10/29

Ek kom nie weer hier lees nie! Ek voel vernederd en daar word gediskrimineer teenoor my! :roll:

Zee - 2009/10/30
5. Bossie - 2009/10/29

Die klink vir my sooo reg !!!

Zee - 2009/10/30

Ai, nou moet ek tot vanaand toe wag om die te gaan sien….. :-(

6. Toast - 2009/10/30

ORANJE BLANJE BLOED !!!

Sondag is Pretoria depro…

Zee - 2009/10/30

Ag nee wat, die Jacaranda stad en surroundings gaan beslis nie depro wees nie…

Welkom hier Toast, jis nou is ek honger :)

7. Girl van die Suburbs - 2009/10/30

Go Zee!!!!!!!!!! Ja die bulle gaan wen… no doubt about that!

8. Huisvrou - 2009/10/30

Non commentos……

My probleem is ek woon in die Noorde (dus teenstand waar ek my draai), maar is gebore in die VRYSTAAT!!!! En het nie lojaliteite oorboord gegooi nie….. :lol:

9. Nikita - 2009/10/30

Ek skree sommer vir beide…en geluk aan die een wat dan wen :)

10. A3 - 2009/10/31

EK WET JOU DAT AL DIE BLOGS MORE GAAN G O N S!!

11. demoerin - 2009/11/02

HEEEHAAAA….. was dit nie WRAGTIG PRAGTIG nie :?:

12. Izak - 2009/11/05

Ai ai ai, seg maar net geluk :(

13. Zee - 2009/11/05