Sonkind se “Pretty Please” 2009/10/23
Posted by Zee in Sommer net.Tags: Sommer net
trackback
Sonkind vra so mooi….
“Zee, verduidelik asb vir my en dalk ander ook wat wonder, hoe kry jy daai oulike figuurtjies van Betsie Boop (ek dink?) regs op jou blog. Pretty please.”
Gaan na Appearance, kliek op widgets en add ‘n Text widget na die Sidebar toe.

Daar is twee maniere om dit te doen.
1) Soek die foto wat jy daar wil sit en copy die url bv.
<a href=”http://www.glitter-graphics.com”><img src=”http://dl5.glitter-graphics.net/pub/1102/1102695tzremzepfb.gif” width=”160″ height=”160″ border=”0″>
van die prentjie by die text widget in wat jy na die sidebar toe “gedrag” het en save. Partykeer moet mens maar die prentjie bietjie resize dat dit in die blokkie kan pas, speel maar met die wydte en hoogte rond todat dit reg lyk in jou sidebar.
Die volgende opsie is…
Upload ‘n fotos soos wat jy gewoonlik sou doen en kry dan die link url van die foto wat jy opgelaai het in jou blog te kry dit sal so ietsie wees
<img src=”http://zee3.files.wordpress.com/2008/08/godsgift.jpg”>
en dan copy jy dit in die text widget in en save.
Daarsy, ek hoop die wat nie geweet het hoe om dit te doen nie, weet nou. Ek is nou nie ‘n baie goeie leermeester nie so skreeu maar as julle nog iets wil weet as die verduideliking hierbo nie baie duidelik is nie
Huiswerk gedoen!!
Ai, ek het al lekker met die Moviemaker gespeel soos Sondkind in haar inskrywing verduidelik het, dis hoe ek ook my videos maak, maar het dit nog nie YouTube toe geupload nie. Ek dink ek moet dit bietjie doen, ek het darem al ‘n YouTube-rekening
Maar ek dink tog julle moet hier onder loer na die oulike video wat ek gemaak het!!!!
DIT IS IN ELK GEVAL WAT VOLGENDE SATERDAG TOG WEER GAAN GEBEUR
Ag en sommer net nog ‘n ou foto wat al voorheen om my blog was….








So, kan ek daai SA vlaggie wat so spoggerig by Wip wapper, ook so in my sidebar kry?
Ek dink Zeethan gaan baaaaaaaaaaie mooier lyk in swart klere – SHARKS!!!! LOL
Mooi so! Dankie dat jy so mooi gehoorsaam was en jou huiswerk gedoen het
Ek hou van jou “attitude” prentjie
O ja, natuurlik Zeethan ook met die Blou Bulle (maar so stukkie van my skree nog WP ook
Daai smile is opvreetlik Zee. Pragtige kind.
Ja! Jy is helemaal reg! Die bulle gaan verseker wen!!!!
Dankie vir die verduideliking, ek wou ook nog altyd geweet het!!