jump to navigation

12 dae…. 2009/08/31

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
trackback

thumbnail[55]

 

thumbnail[61]

 

12 daggies voor

my dogter

se mooiste dag…..

 

 

 

Ek is besig soos ‘n busy bee :)

Zeethan se pappa het met sy eerste salaris vir hom die mooiste uitrusting gekoop vir die troue, met “pointed” skoene, black tie en all! :lol:

zeesig1

 

Comments»

1. Nikita - 2009/08/31

Sterkte!

2. Wipneus! - 2009/08/31

Mmmm ja, ek hou baie van daai uitrusting, hy gaan so cute lyk :lol:

3. Adrie - 2009/08/31

12 dae . . . As dit ek was, het ek in die Amazone gaan wegkruip.

Baie sterkte. Ek hoop dat dit ook haar gelukkigste dag sal wees.

4. Izak - 2009/08/31

Hugs Zee, sterkte met al die reelings. Weet sommer dit sal n wonderlike dag wees en onthou jy verloor nie n dogter nie maar kry n seun by ;)

5. ding - 2009/09/01

Praat Adrie so van wegkruip – Ding het nogal begrip vir daai ene. En tog, tog…
Enewel, Zee-busy-bee – sterkte en gaan voluit, of soos Wippertjie altyd sê: gaan vir goud!

6. kaalvoetinireen - 2009/09/01

Sterkte met al die reelings en geniet verder elke oomblik! Mag dit die begin van nog baie geluk in haar lewe wees!

7. demoerin - 2009/09/01

Snaaks dat dit so uitdraai dat die ma altyd soos die afkop-hoender rondhardloop! Maar ek is seker jy geneit elke oomblik in elke geval!

8. Ogies - 2009/09/01

Ek is seker sy waardeer elke enkele sekonde se rondhardloop deur jou Zee. Sterkte!!

9. boervrou - 2009/09/01

NOg elf dae!!! Geluk en baie sterkte, onthou om dit te GENIET!

10. Afrikaanse blogsensus: g0g0g0! | Johan Swarts se bl0g - 2009/09/01

[...] Ek sal dit ook vreeslik waardeer as jy iets daaroor op jou eie blog kan skryf en mense tag om dieselfde te doen. Om die bal aan die rol te kry, tag (wheeeee!) ek vir Flippiefanus, Demoerin, Emil Jung, Ding en Zee. [...]

11. Nimsi - 2009/09/02

Sterkte Zee

12. Carolina - 2009/09/03

Sterkte Zee. Geniet elke oomblik daarvan . Dis so kosbaar!!

13. netjane - 2009/09/05

Baie sterkte! Op die dag self draai dinge maar altyd op ‘n manier reg uit. Die gevoel van liefde en geluk maak alles reg wat krom is, so moenie stres nie!!

14. rosalindfranklin - 2009/09/13

Ma van die bruid. Hoe was dit, of is jou voete nog so seer, jy le nog net?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers