Julle Zeethan te pragtig! En die veld ook, ek kan nie glo ek mis selfs die vaal SA winters nie!
Ja, om Ouma te wees (hoewel op ‘n relatiewe ‘jong’ ouderdom) is wonderlik; ek verruil ons 9-maande oue Jannie vir niks ter wereld nie!)
Dankie vir die kuier op my blog Zee, ek het al voorheen hier by jou gelees, ek dink ek het via Bloggenoot hier uitgekom, maar nog nie kommentaar gelewer nie.
Ek weet nie wat om te se nie, maar julle lewensverhaal “blows me away.” Dis hartseer, maar, die genade wat julle ontvang het om te doen wat julle doen… ek kan my nie voorstel nie. Ek kan net se sterkte en mag julle altyd bewus wees van die Here se teenwoordigheid en krag en troos.
Ek kan nie glo hoe groot hy word nie! Nie meer SO klein wild jagter nie.
Hi is regtig baie, baie mooi, Zee. Jy gaan eendag die meisie moet fyn dophou
Die mannetjie raak groot Zee! Te pragtig vir woorde! Nou kort hy net ‘n perd langs hom!
So cute!
AHHHHH!
Julle Zeethan te pragtig! En die veld ook, ek kan nie glo ek mis selfs die vaal SA winters nie!
Ja, om Ouma te wees (hoewel op ‘n relatiewe ‘jong’ ouderdom) is wonderlik; ek verruil ons 9-maande oue Jannie vir niks ter wereld nie!)
Dankie vir die kuier op my blog Zee, ek het al voorheen hier by jou gelees, ek dink ek het via Bloggenoot hier uitgekom, maar nog nie kommentaar gelewer nie.
Ek weet nie wat om te se nie, maar julle lewensverhaal “blows me away.” Dis hartseer, maar, die genade wat julle ontvang het om te doen wat julle doen… ek kan my nie voorstel nie. Ek kan net se sterkte en mag julle altyd bewus wees van die Here se teenwoordigheid en krag en troos.
Ag my jitte, kyk net daai camo broekie!
Lief die hoed! Te dierbaar
Hy lyk so oulik Zee!
Pragtig!!
Jinne Zee maar hy word nou pragtig groot ne!
Gee hom n drukkie van my asb.
Te oulik. Goeie keuse in foon
Awesome!! Thanks for sharing, Zzztjie!! xx
SWEEET!!!! Ek moet vir hom ‘n pompgeweer in die pos gooi!!!
te cute vir woorde
Hy is pragtig Zee!!! Julle doen goed met daardie blou oog seuntjie!!
Te cute