jump to navigation

Klein wild jagter 2009/07/31

Posted by Zee in Sommer net.
18 comments

Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

img00028

Net 15 minute oor? 2009/07/24

Posted by Zee in Sommer net.
29 comments

Elke oggend oppad werk toe luister ek Jacaranda 94.2.  Een oggend die week praat hulle oor ‘n “sogenaamde” meteor wat 3 keer groter as die aarde is en wat ‘n planeet getref het.  (Hulle het ook gesê dat dit nie waar is nie omdat dit nêrens in die koerant of op TV was nie)

Darren vra toe die volgende vraag.

What would you do if you know you have only 15 minutes to live until the world is wiped out?  (Seker nou nie die presiese vraag nie, maar dit was iets in die lyn)

Die heel eerste ding wat in my gedagte opgekom het was “I’ll pray to God” en ek het dit skaars klaar gedink toe sê Darren, I will listen to my 5 favourite songs.  Hy vra toe die vraag aan een van die omroepers en die antwoord, “I’ll do my wife” wat ek nie gedink het baie smaakvol was nie, maar dis nou net my siening.

Eers daarna het ek mooi gedink, ek sou dadelik eers my familie bymekaar gekry het, die wat dan nou op daardie stadium in die omtrek was, en dan op my knieë gegaan het.

Maar tog bly die vraag in my kop afspeel, wat sou jy doen?

zee sig 2

Scribbles….. 2009/07/20

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: , , ,
17 comments

Ek is getag deur Tweelingkind, Huisvrou en GvdS om my skribbels hier te kom wys.  In graad een het ek links begin skryf en die juffrou het my blykbaar op die hande gewiks totdat ek regs begin skryf het :-(

Scribbles1

Handwriting Personality Quiz

Handwriting Personality Quiz

The results of your analysis say:

You like to be surrounded by four solid walls.
You are a person who thinks before acting, intelligent and thorough.
You are diplomatic, objective, and live in the present.
You are a talkative person, maybe even a busybody!
You enjoy life in your own way and do not depend on the opinions of others.

Ek weet nou nie so mooi van die talkative person nie, maar ek kan partykeer tog ‘n regte busybody wees  en ander se opinies tel tog in ‘n mate sterk by my :)

Prys vir die mooiste griffels…..  BB, jy het die mooiste handskrif wat ek in ‘n baie lank tyd raakgeloop het,  sommer ‘n kombinasie van klein en groot letters, en ek hou van die pienk hoor, hoekom is ek nie verbaas nie, jy chat dan altyd in pienk ;)

zee sig 2

Leë huis 2009/07/13

Posted by Zee in Sommer net.
13 comments

Marcia hulle het getrek die naweek, my hart is baie seer en ek het hulle probeer stop, maar sy kan ook seker nie vir ewig by my bly nie.  Hulle het die oulikste woonstel gekry, en Zeethan se kamer is klaar reggemaak vir hom.  Hy sal elke Vrydagaand by hulle gaan slaap.  My huis was baie stil gisteraand. 

Ek glo nie Zeethan het al mooi besef sy Marcia en sy Marius is nie meer daar nie.  Ons sal hom maar vanaand in die woonstelletjie moet invat en probeer verduidelik dat hulle nie meer by ons bly nie.

Ai, ek gaan my meisiekind mis :-(

Nou vir iets vroliker…..

Na ek hierdie cute video gesien het, change ek sommer van Valpre na Evian water :)  

Ek wonder nou of ek vir Zeethan rollerskates moet gaan koop :lol:

My beste vriend 2009/07/02

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
15 comments

Vanoggend luister ek in die kar na Juanita en Theuns se CD Bring jou hart na My best friend.  Skielik besef ek dat my man eintlik my beste vriend is.  Hierdie is spesinjaal vir jou my lief, al weet ek jy nie eers hier lees nie.  Ek lief jou stukkend!!

Your’e my best friend

You placed gold on my finger
You brought love like I’ve never known
You gave life to our children
And to me, a reason to go on.

Chorus:
You’re my bread when I’m hungry
You’re my shelter from troubled winds
You’re my anchor in life’s ocean
But most of all, you’re my best friend

When I need hope and inspiration
You’re always strong when I’m tired and weak
I could search this whole world over
You’d still be everything that I need.

zee-7

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers