jump to navigation

Blou Bul Mania 2009/05/31

Posted by Zee in Sommer net.
trackback

Comments»

1. Emil - 2009/06/01

Pragtig!

2. kaalvoetinireen - 2009/06/01

Die game gaan nog lank onthou word !!!

3. carina - 2009/06/01

baie mooi. :)

4. Alta - 2009/06/02

Baie mooi.

5. H1N1 - 2009/06/02

:) geluk

Zee - 2009/06/07

Welkom H1N1, en dankie :)

6. semisoet - 2009/06/02

ek is nie ‘n bloubul nie. maar hul het goed gedoen ai…

7. Pikkelik - 2009/06/02

Dis pragtig!!!

8. Pieter van Wyk - 2009/06/02

Baie geluk met julle wen! Miskien sal ‘n regte span volgende keer wen! Ha Ha!

Zee - 2009/06/07

Dankie Pieter, en welkom hier…

Bwhahaha, die regte span het gewen!!

9. boebelaberry - 2009/06/02

Dankie dis pragtig……………

Zee - 2009/06/07

Welkom Boebelaberry, en thx

10. Nikita - 2009/06/03

Baie mooi/oulike video, ek het gelees van daardie telling!

Zee - 2009/06/07

Ai Nikita, plaas julle dit gekyk het :)

11. Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld - 2009/06/05

[...] iets wat nie weggeneem kan word nie, en ja ek gaan dit weer noem, is die Bulle oorwinning laas naweek. Man….dit was mooi, en as Bulls ondersteuners kommin is, is ek met [...]

12. Wipneus - 2009/06/07

Baie mooi video Zee!!!

13. Zee - 2009/06/07

Dankie almal… Ek het dit gate uit geniet om hierdie video te maak, en ek moet byvoeg, dit is die eerste keer dat my man nie vir my gese het, boer jy alweer op die computernie :) :) Ek wonder hoekom…
O, en ek moet net vir almal wys wat kom kuier.. Trots BLOU BUL!!!!