jump to navigation

Liefling….. 2009/04/18

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: , ,
trackback

Ek was al weer op die heimwee pad vandag, en het spesifiek hierdie liedjie gaan soek omdat ek baie memories het van dit.  (Nee, nie ou kêrels nie :) )

Ek het met ‘n skok besef…….

Hel, ek is darem maar lief vir my man.  Liefie, hierdie is spesiaal vir jou!

Ag en dan sommer vir Boendoe ook, ek voel so in my water (soos Wippie nou sal sê) dat sy alweer verlang en Meimaand is nog sooooo ver!

Comments»

1. boendoe - 2009/04/18

Ek kry sommer ‘n traan innie oog…dankie, Zeetjie. Dis waar, die verlange begin weer kop uitsteek. En dis SO mooi song!

(Ek en my man praat gisteraand. Ons is SO useless sonder mekaar! :lol: )

2. Sonkind - 2009/04/18

WoW! Hierdie was een van my pa se gunstelinge. Dankie!

3. katjiepiering - 2009/04/18

dis te sweet ag ja wat

lekker aand alaml en lkka doeks

love
anny

4. Rochelle - 2009/04/18

Pragtig! wat jy en jou man het is raar in vandag se lewe, ek is bly jy wys so gereeld en openlik jou liefde aan hom, dit gee die res van ons hoop!

5. kaalvoetinireen - 2009/04/19

Verlang is darem maar ‘n verpeslike ding!

6. Wipneus! - 2009/04/19

Whoop whoop!!! Ek verstaan goed, het jou mos vertel van my Nasionale dag gister!! :mrgreen: Baie mooi!!!

Sterkte ook aan Boendie, ons tel die dae saam jou af! :)

boendoe - 2009/04/20

Dankie, Wip, maar die voordeel is natuurlik dat ek omtrent 6 Vrydae se sluwe onderwater gutter seks opgestoor het vir die 13e Mei… :mrgreen:

Zee - 2009/04/21

SJoe, ek dink ons gaan niks van jou hoor vir ‘n paar dae nie :)

7. Nimsi - 2009/04/20

Ai Zee, hierdie ‘song’ laat n mens nou sommer verlang… of jy nou wil of nie!
Nimsi

8. parkes1 - 2009/04/20

Zee ek het nou bietjie Zonika se blog gelees en het altyd gewonder waarom sy nie meer posts plaas nie, maar lees nou eers sy is oorlede wanneer????

9. parkes1 - 2009/04/20

Zee ek lees nou op Zonika se blog sy is 30 Oktober 2008 oorlede.

10. Alta - 2009/04/20

Baie mooi song. Dis vir my baie moeilik om hierdie tipe songs deur te luister.Ek kan luister tot omtrent die 4 de sin dan pp ek deur my oe en sit sommer alles af.

11. demoerin - 2009/04/20

Nee jong, enige song met naam Liefling laat my net aan die Bulle dink.

boendoe - 2009/04/20

O nee, hel, DMI, dis ‘n grusame gedagte. :shock:

Pikkelik - 2009/04/21

Whahahaha!!!! :lol: Flip Boendoe jy is funny!!!

Zee - 2009/04/21

:lol: :lol: en ek het amper Stevie se Liefling video opgesit… maar die rooi hartjie het my getrek :)

12. Pikkelik - 2009/04/21

Ek het nou eers my baas se rekenaar gaan nader trek om te hoor wie is die kunstenaar wat sing! Zee, daar is darem maar net een Gè!!!

13. Zee - 2009/04/21

ALta, hier is vir ons almal ‘n boxie tissues wat bietjie te veel verlang!
Parkes, ja dit is baie sad van Zonika, ons kon dit nie glo nie. May her soul R.I.P.
Sonkind, dit is presies hoekom ek die song gekies het, die verlange na my pa raak partykeer te veel!
Pik, ek stem, daar is net een Gè
Nimsi, ai, ek verlang partykeer net te veel na die mense wat nie meer naby my is nie, dan gaan soek ek maar die ou songs op, of probeer hulle maar self op die klavier speel (Baie vals natuurlik ;) )
Rochelle, waar daar ‘n sparkie is, nou ja wat kan ek sê
Wip, ek soek so nasionale dag soos joune :)
(((Kaalvoetkind daar in die verte))))

14. BB - 2009/04/21

Og, mooi man Zzz’tjie!! (jy nou al Liefling se gesig opgespoor???) xx

Zee - 2009/04/23

BB… Nee, Liefie moet nou maar in die que gaan staan.. O, ek hoor al as hy by die huis kom nadat hy by Binnelandse sake was. Ek gaan sommer nou dadelik oorpluisies koop “;p;”

15. Tweelingkind - 2009/04/21

Jip, sekere songs laat mens aan sekere mense of insidente dink of dit laat jou glimlag, laat jou verlang, laat jou voete net wil dans, laat jou rustig voel, kan jou laat huil…MUSIEK IS NET DIE BESTE!!!!

Zee - 2009/04/23

Tweelingkind… hier stem ek 110% saam met jou.

16. Wipneus! - 2009/04/23

Sing jy nogsteeds Liefling vir jou Liefie?????? Ek is seker hy ken die woorde al uit sy kop :shock: Saterdag … maak Saterdag sy nasionale dag!! Whoop whoop Mnr Zee, daar is ‘n spesiale dag vir jou!! :lol:

Zee - 2009/04/23

Ai Wip, ek het Dinsdagaand in my soeke na kar papiere op iets snaaks afgekom. Ai, ek weet nie hoe ek dit daardie tyd misgekyk het nie…. :sad:

17. Wipneus! - 2009/04/23

(((Zeee)))) Mr Muscle to the rescue….. ek bel jou!!!

18. Melanie du Toit - 2009/04/23

ZEE!!! Alles goed en wel.. Maar ek is darem maar nie ‘n aanhanger van hierdie liedjie nie.. Ek is wel ‘n aanhanger van mense wat nog lief is vir mekaar = daarvoor kry jy en jou man ‘n sterretjie.. Hou HUWELIK se naam hoog!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers