jump to navigation

Grandma and the cake 2009/01/29

Posted by Zee in Sommer net, Spesiaal.
Tags: , , , ,
17 comments

Grandma And The Cake

A little boy is telling his Grandma how
“everything” is going wrong.
School, family problems, severe health
problems,etc..

Meanwhile, Grandma is baking a cake.
She asks her grandson if he would like
a snack, which of course he does.
“Here, have some cooking oil.”
“Yuck” says the boy.
“How about a couple raw eggs?”
“Gross, Grandma!”
“Would you like some flour then?
Or maybe baking soda?”
“Grandma, those are all yucky!”

To which Grandma replies:
“Yes, all those things seem bad
all by themselves,
but when they are put together in the
right way, they make a delicious cake!”

“God works the same way.”
“Many times we wonder why he would let
us go through such bad and difficult times.
But God knows that when He
puts these things all in His order,
they always work for good!
We just have to trust Him and eventually,
they will all make something wonderful!”

Ruby Dannhaus

Baie dankie aan almal vir julle gelukwensings met Zeethan se verjaarsdag…  Mwah’s vir almal van julle van hom af!

Ek het hierdie koek laat bak wat ek sou nie nog ‘n “disaster” koek kon oorleef nie.  Zeethan is mal oor vliegtuie en helikopters op die oomblik en ek het op ‘n foto afgekom waar ‘n vliegtuig in ‘n oerwoud “gecrash” het.  Ek was baie in my skik dat die ou wat die koek gebak het dit so mooi na gemaak het.

Die tuig en kopper koek

Hierdie kersie is seker twintig keer dood geblaas.  Ons moes net aanhou aansteek sodat hy kon doodblaas

kers-doodblaas

Zeethan kon nie wag om sy “tuie” uit die koek uit te haal nie.  Hulle het sommer ‘n paar keer weer “gecrash’ in die koek.  Kyk hoe blou is daardie lippies al van die “icing”

tui-en-kopper

Ouma het mos gesê ek mag my hande in die “icing” insteek en lekker eet… maar sy het vergeet hoe sy gaan sukkel om my hande en my mondjie van die kleursel skoon te kry….

digg-in

Tannie Wipneus het spesiaal vir my hierdie pragtige video gemaak, en ai, is die woorde van die liedjie nie mooi nie!

Zeethan word 2 2009/01/28

Posted by Zee in Dig, Spesiaal.
Tags: , , ,
33 comments

zeethan

http://www.nuclearcentury.com/ - Glitter Maker

Zeethan, die laaste twee jaar kyk ek en oupa trots na elke nuwe beweging wat jy maak en al die nuwe woordjies wat nou so vinnig kom. Jy bring net plesier binne-in ons lewens in. Ons kyk elke dag in verwondering toe en sien hoe jy vorder en groei, van die dag toe jy twee jaar terug gebore is. Ons lief jou stukkend!!! Oupa en Ouma.

Hierdie jaar het ouma nie vir jou ‘n koek gebak nie want ek weet dat dit weer ‘n “disaster” sou wees. Ouma het vir jou ‘n vliegtuig koek laat bak omdat jy so mal oor “tuie en koppers” is op die oomblik…. Gaan grawe binne-in die versiering in en geniet jou presentjies want jy is een baie spesiale seuntjie.

JP Bekker het spesiaal hierdie gediggie vir Zeethan geskryf vir sy 2de verjaarsdag.

JP, baie dankie vir die mooi gediggie. My opregte dank aan jou!

Zeethan

Dis ouma se blou oog kind,
se voete so diep gesink
in die water waar donker
diep poele binne roer.

Met jou laggie wat in
my hart rinkink,
sal ouma jou seëninge tel.
my kind.

Elke krul op jou blonde
kop is getel my lief.
Nie een sal vermis raak
sonde Sy wete.

Met jou toekoms so wyd
verspreid, raak ouma se
bekommernis iets van die
verlede.

Maar eendag sal die tyd ryp
met opgewondenheid
jou meer vertel van
ouma en oupa se stryd.

Dis nou met jou tweede
wat ondervinding, gebed
en liefde jou nog meer
oulik gaan laat.

Onthou

Jy is ouma se hart se punt;
oupa se oogappel en
Sy liefdes geebaar
spesiaal aan ons.

JP Bekker

Hoe emosioneel intelligent is jy? 2009/01/26

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
18 comments

Ek lees graag Finesse aanlyn en kom toe op hierdie oulike quiz af.  Nogal heel gepas vir my gewees aangesien ek nog steeds op soek is……

emotions

Emosionele intelligensie is deesdae ‘n belangrike kriteria in meeste beroepe en beskryf jou vermoë om jou eie en ander persone se emosies te identifiseer, assesseer en te bestuur. Doen ons toets en bepaal hoe “slim” jy is as dit kom by jou emosies …

1.    As jy in ‘n slegte bui is, haal jy dit uit op ander mense?

2.    Kan jy agterkom as iemand “af” voel?

3.    Is jy in staat om iemand anders se pyn of hartseer te hanteer?

4.    Is jy in staat om jou gevoelens oor te dra en kan jy hulle verdedig op ‘n nie-afbrekende manier nie?

5.    Is jy emosioneel afhanklik van ander mense?

6.    Kan jy mislukking hanteer en weer opstaan daarna?

7.    Is jy gemaklik in jou eie vel?

8.    As ‘n goeie vriendin jou nie oorweeg om haar strooimeisie te wees nie, sal jy verstaan?

9.    Is dit vir jou maklik om te lag, speel en grappies te maak met ander?

10.    Sal jy jou lewe as betekenisvol, ryk en vol beskryf?

RESULTATE

As jy “JA” geantwoord het op meeste van hierdie vrae is jy op die regte spoor wat jou emosionele intelligensie betref. Jy het goeie beheer oor jou emosies en jy is bewus van jou patrone.

As jy “NEE” geantwoord het op meeste van hierdie vrae het jou emosionele intelligensie nog werk nodig. Om ‘n goeie emosionele intelligensie te bereik kan jy ‘n daaglikse joernaal hou van jou emosies om self-bewustheid oor jou emosies te verhoog. Dit sal ook help om verantwoordelikheid vir jou aksies en emosies te begin neem.

Ek het by NEE uitgekom……

Toonnaels! 2009/01/21

Posted by Zee in Snaaks.
Tags: , , ,
20 comments

Ek lees so bietjie by Dellie en Boendoe vandag oor waaroor blogging gaan vir elke persoon, ek lag so in my mou vir Bottertjie … Whahahaha.  Ek staan toe maar op en gaan vat gou ‘n smokebreak buitekant.  

Buite staan ek en bekyk my voete so (wat in die pragtigste sandale is wat ek vir myself laat maak het toe ons in Vietnam was) en dink bymyself.  Jinne tog, hoekom is jou regtervoet se toonnaels so perfek en die linkerkant sin nie.  My linker kant se groot toonnael is sommer krom en LELIK en dit lyk of die toon ‘n ballon is.  Partykeer kry ek nog sommer ‘n ingroei toonnael ook en dit is SOOOOOOOOO seer.

Dit het my laat dink of ek die enigste een is wat sulke uiterstes het van een voet na die ander.  Hier is ‘n paar fotos wat ek gekry het.. Nee kyk, ek het eintlik niks om oor te kla oor my linkerste voetjie nie… 

                                                                         thumbnail11thumbnail83

 thumbnail34                                                  thumbnail72

 

Pedicure

A pedicure is a way to improve the appearance of the feet and their nails. It provides a similar service as a manicure. The word pedicure comes from the Latin words pedis, which means of the foot, and cura, which means care. It also means the care of the feet and toenails. A pedicure can help prevent nail diseases and nail disorders. Pedicures are not just limited to nails; usually dead skin cells on the bottom of feet are rubbed off using a rough stone called a pumice stone.

Do-it-yourself foot care

Sole-pampering regimen recommended by the American Podiatric Medical Association:Net vannaand gaan ek myself weer bietjie pamperlang en daardie lelike skewe toon naeltjie bietjie mooi maak!!   So ‘n lekker soak en dan bietjie naellak…  Ai, nou kan ek nie wag nie!! 

Step one: Use warm water to fill a bucket large enough for both of your feet to soak. Find a comfortable chair where you can relax and place the bucket in front of the chair.

Step two: Remove nail polish with a nonacetone polish remover.

Step three: Stimulate foot circulation and warm your feet by propping one foot at a time on your lap, then grasp the foot and begin slowly moving your thumbs from the top of your toes to the bottom of your heel and back.

Step four: Use a nail clipper to cut toenails straight across. Then use an emery board to smooth the nail edges by filing in one direction without drastically rounding the edges of the nail.

Step five: Soak feet in the warm water for at least five minutes. Raise feet out of the bucket and dip either a foot file or a pumice stone into the water. Next, use the file or pumice stone to gently smooth the skin around the heel and the balls and sides of your feet.

Step six: For extra soothing and softening, use a scrub and massage your entire foot and lower leg. The scrub exfoliates the skin by removing dead skin buildup that is often caused by wearing certain types of shoes. Remove scrub with a damp towel.

Step seven: Use a fresh towel to pat feet dry and be sure to dry between each toe. While you are drying, loosen your foot joints by cupping your heel with one hand at the ankle and grabbing the top of your foot with the other. Then rotate the foot slowly at the ankle a few times in each direction. 

thumbnail91

So, ek weet presies wat ek myself mee gaan pamperlang vanaand om weer daardie skewe krom ballon toontjie mooi te maak!

Oppad….. 2009/01/15

Posted by Zee in Sommer net.
Tags:
25 comments

Oppad......

My “muse”  is weg. Gelukkig het ek iets gekry om oor te skryf!

Wipneus het my getag oor ses goed wat julle nie van weet nie, en dit het my aan die dink laat sit.  Maar hier is ‘n paar wat julle dalk nie weet nie, aangesien ek eintlik maar ‘n ope boek is op my blog.

Ek haat myself…. ek is vet en probeer hard om gewig te verloor maar ek doen dit elke keer op die verkeerde manier!  (/me hidz for BB)

Ek haat die reuk van drank….  al is dit my brood en botter!

Ek haat dit dat ek rook…. en ek wil nie ophou nie!

Ek laat mense oor my loop…. ek kan nie nee sê vir iemand nie en deur dit het ek en my man al menigte kere oor baklei!

Ek haat grond….  ek kan dit nie hanteer om my hande vuil te kry met tuinwerk nie, ek gril my dood vir die gevoel van grond op my hande!

Ek is ‘n komplusiewe koper….  as stress my baas word vaar ek winkels in en koop goed wat nie nodig is nie!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ek het toe eintlik besef dat ek eintlik baie ander “issues” het om deur te werk!!

Ek is verlore….

Ek weet nie meer wie ek is nie….

Ek weet nie of ek kom of gaan nie….

STOP net hier Zee…  dink bietjie hieroor!

Dis ok om nou verlore te voel omdat dit is hoe jy op die oomblik voel.  Dis ok om sleg te voel oor jou gevoel dat jy op die oomblik verlore voel.  Dis nie nodig om jouself te kasty omdat jy verlore voel nie….  Ja raait…

Is ek die enigste wat wil weghol van die gevoel af….  Dis asof die alles net te oorweldigend is vir my op die oomblik. 

Dis  amper so iets…. Doen alles en doen dit groot en doen dit nou en dit is besig om my vinnig in die hakstene te byt. 

Ek het te veel projekte wat ek wil doen.  Ek wil alles dieselfde tyd doen maar het nie die krag of energie om dit meer te doen nie.  Ek wil net weghardloop… Ek haat hierdie gevoel.

Vir my gaan die eerste stap wees om myself weer te vind en om myself toe te laat om verlore te wees.  Ek voel eintlik so beskaamd omdat ek nie weet wie of wat ek is nie. 

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 

Ek het by Thasia se malhuis iets baie interessant gelees.   

If you’re stuck in the past and God is trying to take you to a new level in Him … LET IT GO!

If you are holding on to past hurts and pains… LET IT GO!

Gaan lees dit gerus hier

 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 

 

Life’s greatest happiness is to be convinced we are loved

–Victor Hugo–

 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 

Happiness cannot come from without.

It must come from within. 

It is not what we see and touch

 or that which others do for us which makes us happy;

It is that which we think and feel and do,

First for the other fellow and then for ourselves.

-Helen Keller- 

 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 

 My pienk kampstoeltjieSo, solank as wat my “muse” weg is en ek myself nog nie gevind het nie, sal ek maar rustig op my pienk stoeltjie op Ding se rooi stoep gaan sit en net lees en om te dink waar het alles verlore geraak…. 

OPPAD…

 

UPDATE

My vriendin Elize stuur vir my hierdie mail nadat sy my blog gelees het.  Ek dink ek moet so bietjie na die raad ook gaan kyk

 huis-skoonmaak

 

Happy Birthday x 3 2009/01/12

Posted by Zee in Dig, Spesiaal.
Tags: , ,
13 comments

Happy Birthday Wipneus

I Celebrate You

On your birthday, I celebrate you!

On your special day,

I’m thinking of all the wonderful things you are

that bring so much joy to others, including me!

I celebrate your unconquerable spirit,

that lets you meet every challenge

with confidence, enthusiasm and persistence.

I admire your sensitivity.

You see needs that cry out to be met

that no one else sees,

and you meet them,

out of your deep and caring heart,

out of your wisdom,

out of your strength.

I treasure your uniqueness;

There is no one else like you,

and I feel blessed to know

such an extraordinary person.

I appreciate you, respect you,

cherish you, look up to you.

Happy, happy birthday!

May each new birthday

be the best one ever for you;

You deserve it!

By Joanna Fuchs

Wipneus, ek weet sommer dat jy so gespoil gaan word vandag!

((((Wipneus)))




Iewerste het ek  my blog se 1ste verjaarsdag gemis op die 12de Desember….

Vandag is ook  Seun se 25ste verjaarsdag……..

Ek wens hom ook net alles van die beste toe vir die jaar wat voorlê.  Mag al jou drome waar word my kind.  Ek kan jou nie bel of  by jou wees om jou ‘n drukkie te gee nie, maar weet net dat jy heeldag in my gedagtes is.  Ek is baie lief  vir jou.  Almal stuur liefde en sê ook baie geluk met jou verjaarsdag en hou jou ken omhoog!

Laas jaar met jou verjaarsdag het ek hierdie liedjie Never Alone aan jou opgedra.

Ek het die video gaan soek maar kon dit nie kry nie en kom toe op hierdie Never Alone af.  Dit is heel anders maar die woorde het my geraak.  Hierdie is dan ook spesiaal vir jou.

NEVER ALONE – Lay Antebellum & Jim Brickman

May the angels protect you
Trouble neglect you
And heaven accept you when its time to go home
May you always have plenty
Your glass never empty
And know in your belly
You’re never alone

May your tears come from laughing
You find friends worth having
With every year passing
They mean more than gold
May you win but stay humble
Smile more than grumble
And know when you stumble
You’re never alone

Chorus:
Never alone
Never alone
I¹ll be in every beat of your heart
When you face the unknown
Wherever you fly
This isn’t goodbye
My love will follow you stay with you
Baby you¹re never alone

Well I have to be honest
As much as I wanted
I’m not gonna promise the cold winds won¹t blow
So when hard times have found you
And your fears surround you
Wrap my love around you
You’re never alone

Chorus

May the angels protect you
Trouble neglect you
And heaven accept you when its time to go home
And when hard times have found you
And your fear surrounds you
Wrap my love around you
You¹re never alone

Chorus

My love will follow you stay wïth you
Baby you’re never alone

Voorspoedige 2009!!! 2009/01/01

Posted by Zee in Sommer net.
22 comments

Aan al my blog maats en lesers

Elke liewe jaar maak ek nuwejaar voornemens.  Ek gaan ophou rook, ek gaan maer word.  Hierdie jaar het ek net besluit, wat help dit om voornemens te maak as ek dit nie kan nakom nie.  Totdat ek ons Kersfees kaartjie van ons vriende in Engeland gekry het.  Ek het besluit ek maak sommer sy voornemens myne.

Hierdie jaar het ek net een wens:

Ek wil fiks genoeg wees om ver genoeg te kan swem om self by my SKIP uit te kom – anders gaan my SKIP nooit inkom nie  (of dalk te laat….)

Sien julle daar onder…………..

Ons het vandat Zeethan by ons is nog nooit weer gaan duik nie behalwe vir ‘n vinnige dam duik of twee.  Liefie het gou sy laaste duik Dinsdag gaan doen vir die jaar……  sommer in ‘n kwarrie…  ek skop myself nou nog omdat ek nie saam gegaan het nie, mmmmmmmmm….  ok, ek het geweet ek gaan nie in my wetsuit pas nie!

Hierdie jaar gaan ons beslis plan maak om weer bietjie daar diep onder in die see te gaan duik….  Om myself weer bietjie te gaan vind met die wonderlike wêreld wat ons Skepper gemaak het.  Ek wil dan sommer ook my haai tande aanvul.

Sien jou daar onder Willem!

zee-signature-3

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers