Brands 2008/08/05
Posted by Zee in Sommer net.Tags: Sommer net, tag
trackback
Bottertjie het ‘n tag uitgebring…..
BRANDS…. wat gebruik ek?
Tandepaste? Colgate MaxFresh
Wasgoedseep? Skip
Skottelgoed seep? Sunlight
Lyfseep? Dove
Parfuum? Estee Lauder Intuition
Tjoklit? Aero
Tjips? Hou niks van sout nie
Kougom? Airwaves
Aanmaakkoeldrank? Brookes Low-Cal
Grocery Winkel? Spar
Kar? Getz
Klere? Winkels wat my sak pas
Bank? FNB
Selfoon? Samsung
Computer? HP
Sonkind en Reisiger….. bietjie huiswerk vir julle twee!
RSS - Posts









Mmmm hoe lus kry ek nou vir Aero???
Hmmmm
Kougom, selfoon en piesie.
Watter kleur is jou Getz Zee?
Ek hou ook van Dove, maar het nou al gewoond geraak om Protex te koop. Dit was eintlik vir die manne.
Hie-hie, ek sien hoe kleiner jy word, hoe vinniger sleep jy vir Zeethan!
Daai doek gaan dit nooit hou nie!
Adrie, innie kol…. My wit blits zoom zoom orals in en uit
Dellie, ek steek my Dove weg, die ander moet maar gebruik wat ek koop behalwe klein mannetjie, ek gebruik die pers Johnsons seep vir hom, en dit ruik so lekker!
Wip, hier is vir jou n Aero!
Dellie en Adrie, sien die saak staan so, ek het nou meer krag om hom rond te sleep noudat ek bietjie kleiner word
Wag tot Zeethan groot is en hy jou rondsleep.
Ek gaan dan baie lekker lag en se dat ek jou gewaarsku het.
Zee, ek gebruik ook net die pers Johnsons seep, poeier en room vir Za. Dit ruik divine!
hmmm Aero! hoe lus het jy my nou!
Tandepaste? Aqua Fresh
Wasgoedseep? Fok ek weet nie my vrou koop dit.
Skottelgoed seep? Sunlight
Lyfseep? My vrou koop net Vinolia en Baba seep
Parfuum? Aramis.
Tjoklit? Albany Dark
Tjips? Cheese Nik Naks
Kougom? Airwaves Black Currant.
Aanmaakkoeldrank? Oros……… natuurlik.
Grocery Winkel?Boksburg Pick A Pay.
Kar? Chev Aveo en Fotd Bantam.
Klere? Thruworts en Markhams.
Bank? Reserwe Bank, Bwa ha ha ha ….Absa.
Selfoon? Nokia
Computer? Acer.
Tandepaste; wasgoedseep; skottelgoedseep; lyfseep
Whatever die bure gebruik. Ek leen altyd by hulle
Parfuum;
Wat ook al ek vir krismis by die kinders kry
Tjoklits; tjips; kougom; aanmaakkoeldrank
Enige iets wat iemand offer
Grocery winkel
Elke shoppie wat pensioners discount gee
Kar
Hang af wie gee die lift
Klere
Oulike tweedehandse klerebank by die kerk
Bank
Gelukkig om drie banke te he; Willem, Mari en Doreen
Selfoon.za
Die tiekiebox af in die straat is nie ‘n selfoon nie
Computer
Die een in die hoek by die bank in die dorp
[...] Zee tag my om my “brands” bekend te maak en toe kom Soldaat ook nog en tag my vir my mosaiek, so ek slaan nou twee vlieë met een klap dood. [...]
En toe onthou ek nou van die Aero op my bedkassie…
Tannie A3
WHAAHAHAHAHAHAHA
Vir die eerste keer sien ek iets wat dalk ‘n nice Adrie kan wees.
Adrie, A3 is ‘n baie nice tannie met baie talente!!
Hehehe… oulik A3!!
Testing
Breintjie, tyd dat jy die wasgoed begin doen
Nikita, hier is vir jou ook n Aero!
Bottertjie, ja, dis omtrent al wat ek ook vir die klein mannetjie gebruik, en ek glo dit werk vir slaaptyd ook….
Nou kom ons by A3… Whahahaha
Parfuum…. ek gaan vat dit altyd terug as myne klaar is
Bank…. issie, gewoonlik is sy my bank
Kar…. ek gee graag lift as ek petrol in my kar het.
Adrie, wat toets jy nou so?
My *&&^%*&) WordPress wil nie werk nie.
Zee, ek dink jy moet lekker voort shop uit jou ma se kaste. Aangesien jy deel van die bank is, het jy vooruit betaal.
[...] Zee tag my om my “brands” bekend te maak en toe kom Soldaat ook nog en tag my vir my mosaiek, so ek slaan nou twee vlieë met een klap dood. [...]