Wikkel, wikkel 2008/07/18
Posted by Zee in Sommer net.Tags: Rock and roll, Sommer net
trackback
Vanoggend word ek wakker met Shake RATTLE and ROLL in my kop. Ek is lus vir rock and roll!! Ek dink ek gaan bietjie vannaand die musiek hard aandraai!!! My bure moet maar bietjie hulle ore toedruk!
Lekker luister en ‘n stunning naweek vir almal!!
http://www.youtube.com/watch?v=dCBT7PfAEgc
![]()
Shake Rattle & Roll
Written by Charles Calhoun
Get out from that kitchen
and rattle those pots and pans,
Get out from that kitchen
and rattle those pots and pans.
Well, roll my breakfast,
’cause I’m a hungry man.
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll;
Well you never do nothin’
to save your doggone soul.
Wearin’ those dresses,
your hair done up so right
Wearin’ those dresses,
your hair done up so right;
You look so warm,
but your heart is cold as ice.
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
Well you never do nothin’
to save your doggone soul.
I’m like a one-eyed cat,
peepin’ in a sea-food store,
I’m like a one-eyed cat,
peepin’ in a sea-food store;
I can look at you,
till you don’t love me no more.
I believe you’re doin’ me wrong
and now I know,
I believe you’re doin’ me wrong
and now I know;
The more I work,
the faster my money goes.
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
I said Shake rattle and roll,
Well you never do nothin’
to save your doggone soul.
Shake rattle and rolllllllllllllllllllll
![]()

RSS - Posts









Die weergawe is effens anders as die een wat ek ken.
Jy sal dit nie glo nie Zee, maar ek het amper gisteraand ‘n inskrywing gedoen oor Shake, Rattle and Roll. Ek het gister ‘n Crazy Fit Massage masjien gekoop (vir dié wat nog nie daarvan gehoor het nie, dis ‘n masjien wat jou skud en dan word jy maerder daarvan!!) En na ek gisteraand geskud het, toe kom ek luister ek op You Tube na die verskillende weergawes van Shake, Rattle & Roll!!
Nou ja, lekker ruk en rol vanaand en lekker naweek hou!!
Adrie, jy is heeltemal reg, ek het ook nie daardie version geken nie, gaan luister na maar die all time favourite…. Elvis Presly!
Reisiger, great minds think alike
Grote griet, maar daar is omtrent verskillende weergawes van hierdie liedjie!
Ekke het net gou kom check hoe sleep jy daai baby…
En ek luvvv Elvis se weergawe.
Dellie, sjoe ek speel nou lekker, tot ek het wat ek wil he! :LOL:
Whahaha dis ‘n lekker inskrywing 10/10.
Ek is ‘n groooooooooot Elvis fan!!
Hy was nog jonk hier, mmmmm mooi man!! My Teddie vergewe my altyd, as my kop uithak oor Elvis…. ek kan dit nie help nie
Wip, bly jy het dit geniet!