My slagspreuk – A smile can change the world! 2008/06/21
Posted by Zee in Sommer net.Tags: glimlag, Slagspreuke, smile
trackback
Doring’tjie het my getag om ‘n persoonlike slagspreuk uit te dink! Here goes!
A smile can change the world!
Deur die jare deur met al my hartseer het ek geleer dat glimlag vir my die beste medisyne is. Ek het al opgelet dat al voel ek hoe sleg en mense vra my hoe gaan dit en ek sê baie goed dankie met ‘n glimlag op my gesig, helder die persone se gesigte sommer op en glimlag breed terug. Ek raak nooit ongeduldig in verkeer nie, glimlag maar net die hele tyd en ek het al baie “smiles” terug gekry daardeur. A smile is aansteeklik, probeer bietjie heeldag met ‘n glimlag loop en sien hoeveel mense glimlag daardeur om jou!
“WHEN YOU’RE SMILING”
When you’re smiling
The whole world smiles with you
When you’re laughing
The sun comes shining thru
But when you’re crying
You bring on the rain
So stop your sighing be happy again
Keep on smiling
Because when you’re smiling
The whole world smiles with you…”



RSS - Posts









Dis ‘n baie goeie motto Zee! Ek is nogal geneig om bietjie fronserig te lyk nou en dan, al is ek heel gelukkig… Het toe onlangs besluit ek gaan nou heeldag en aldag met ‘n groot smile op my gesig rondloop, dit werk wonders!
Dis baie waar Zee!!! ♫♪♫ So Put on your happy face, even if it kills you!♪♫♪
Groot waarheid.
Lag en die wêreld lag saam…
Grootneus
Huil en jy huil alleen!!!
Wyse woorde
Net jammer ek lyk na ‘n hond wat knor as ek glimlag.
/me smile vir Adrie
Ek dog jy is op vakansie
Grootneus, jis jong, dis darem lekker om jou weer hier te sien loer, hoop dit gaan nou goed daar nie die sandput!
Dat ‘n mens se kinders nou vir jou ‘n voorbeeld moet wees. Ek word so gou ongeduldig en kom agter dat ek net smile as ek MOET. Sorry hoor. Sal harder probeer.
hallo Zee, ek is mal oor jou inskrywing, dit is ware woorde, ek is darem nou al oor die griep, maar nou’s kinders en manlief siek. Chat later met jou
Baie waar Zee! Niks so mooi soos die uitwerking wat ‘n smile tot gevolg het nie!! Helder sommer die wêreld op! Goeie motto!!
Hallo A3, is jy dan terug mens!…. Het die vloedwater jou verdryf en is jy nog oraait! Lyk jy soos ‘n spons, moet ons jou kom uitdroog!!! Welkom in ‘any way’!
Hi Zee
Ja en ek hou van vriendelike mense. Daar is niks so mooi soos ‘n glimlag nie, dit maak die lelikste mens mooi!
Sien jou Woensdag!
Dit is pragtig en baie waar!
Goeiemore!!!
Ek stem saam Zee, ‘n glimlag doen dit vir my ook…..sien jou die 30e
Mooi foto! die inskrywing laat my dink aan ‘n lied…wat was die titel??…Ge Korsten het dit gesing…”glimlag…wees vrolik in jou lewe…!! “
Baie waar.
Ok Zee – time’s up!!! my tanne begin nou koud kry van allie
– what’s up girl?? té veel cupcakes daar by Wipneus geëet??
/me trommel meti vingers oppie tafel….. en wag…
Dis ‘n feit soos ‘n koei, daai, Zee!