Sommer oor ek mag 2007/12/12
Posted by Zee in Sommer net.Tags: Gediggies
trackback
Sommer net oor ek mag
Het ek die eerste tree geneem
Om hier te blog
En goed te log
Na lang wik en weeg
Sal ek met vrye uitspraak
Myself hier laat geld
*********************************
RSS - Posts









Welkom!
Geniet Zee.
Hi! Meer as welkom!!
((Zee))
Thanks julle, ok, dit gaan seker n rukkie vat om regtig weg te spring, maar ek gaan daar kom
Lyk my my 1e comment is weg!
((Zee))
Plat, lyk my dit was onder spam, probeer dit nou hier kry, maar nog bietjie vlak met hierdie ge bloggery !
SPEECHLESS!!!!
Zee is ‘n klein wonderwerkie. Ek wens ek was daar om hom te sien groot word. Ouma se gediggie is so uit die hart uit en dis hoe dit moet wees.
Daar is nie ander woorde om te beskryf nie as BRILLIANT….