jump to navigation

Now u see me, now u don’t! 2009/11/05

Posted by Zee in Sommer net.
Tags:
6 comments

My hero!! 2009/11/02

Posted by Zee in Spesiaal.
Tags: ,
14 comments

My hero!!

Jane het eendag vir Ben10 vertel (ek het gaan soek op haar blog maar kry nou ongelukkig nie die inskrywing nie :-( )  Sy het vir haar nefie as ek reg kan onthou die horlosie gesoek want dit was al wat hy ook nog gekort het van Ben10 en ek het geen clue gehad van wie sy praat nie. 

Mmmmm, glo my, vandag weet ek presies wie Ben10 is, want Zeethan wil net Ben10 voor en Ben10 agter, as ons in ‘n winkel is moet ek baie groot draaie om die karakter loop :)   Nou die dag was ek gou Woolies toe en daar het hulle die Ben10 swem stelletjie vir seuns, ek haal af om na dit te kyk want die somer is hier en hy kort nuwe swem klere,  meneertjie sien dit raak en wil net kyk, nou ja, hy het dit vasgeklou asof hy nooit weer iets in sy lewe gaan kry nie, en ek moes toe maar die swem stelletjie koop :)

Gelukkig werk sy pappa nou en hy kan nou die nuwe gier vir hom koop.  Nog elke maand sover met sy salaris die afgelope 3 maande kry Zeethan net Ben 10 gadgets, klere, kombers en rugsakke.  Hy het vir hom tot die regte Ben 10 uitrusting gekoop.  (Foto onder)  Sodra Ouma A3 die broek korter gemaak het, sal ek hom bietjie afneem en vir julle kom wys :)

ben10

Ben10 lyk my is Zeethan se hero op die oomblik, maar hierdie kind sal seker maar altyd my HERO bly :)

Het ek al gesê die kind eet en slaap Ben10 :)

zee sig 2

PS…. het ek genoem dat Zeethan weer BLOU aan het  vandag :)

Die slag van Cheetah rivier!!! 2009/10/29

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
19 comments

BLOUBULVSCHEETAH

 

BLOUBUL VS CHEETAH

 

Happy Halloween 2009/10/29

Posted by Zee in Sommer net.
add a comment

Ek boer nog steeds lekker op my Farmtown plasie, en nou vir Halloween het hulle die oulikste goed uitgebring ;)

Halloween

From Wikipedia, the free encyclopedia

This article is about the holiday

Halloween (also spelled Hallowe’en) is an annual holiday celebrated on
October 31.

It has roots in the Celtic festival of Samhain and the Christian holy day of All Saints’ Day. It is largely a secular celebration, but some have expressed strong feelings about perceived religious overtones.  Irish immigrants carried versions of the tradition to North America during Ireland’s Great Famine of the 1840s.

The day is often associated with orange and black, and is strongly associated with symbols like the jack-o’-lantern. Halloween activities include trick-or-treating, wearing costumes and attending costume parties, ghost tours, bonfires, visiting haunted attractions, pranks, reading scary stories, and watching horror films.

 History

Snap-Apple Night by Daniel Maclise showing a Halloween party in Blarney, Ireland, in 1832. The young children on the right bob for apples. A couple in the center play Snap-Apple, which involves retrieving an apple hanging from a string.

The couples at left play divination games. These games are common at Irish Halloween parties still todayHalloween has origins in the ancient Celtic festival known as Samhain pronounced: sow- wen] (Irish pronunciation: [ˈsˠaunʲ]; from the Old Irish samhain, possibly derived from Gaulish samonios).

The festival of Samhain is a celebration of the end of the harvest season in Gaelic culture, and is sometimes regarded as the “Celtic New Year”.  Traditionally, the festival was a time used by the ancient Celtic pagans to take stock of supplies and slaughter livestock for winter stores.

The ancient Celts believed that on October 31 the boundary between the world and the otherworld dissolved, and the dead become dangerous for the living by causing problems such as sickness or damage to crops. The festival frequently involved bonfires into which the bones of slaughtered livestock were thrown.[citation needed]

The wearing of costumes and masks at Halloween goes back to the Celtic traditions of attempting to copy the evil spirits or to placate them. In Scotland the dead were impersonated by young men with masked, veiled or blackened faces, while dressed in white.

Origin of name

The term Halloween, originally spelled Hallowe’en, is shortened from All Hallows’ Eve: eve is an abbreviation of even, an older word for evening.  Halloween gets -een as a contraction of even to e’en], from the Old English term eallra hālgena ǣfen meaning “All Hallows’ Evening”, as it is the eve of “All Hallows’ Day”, which is now also known as All Saints’ Day.

It was a day of religious festivities in various northern European pagan traditions, until Popes Gregory III and Gregory IV moved the old Christian feast of All Saints’ Day from May 13 (which had itself been the date of a pagan holiday, the Feast of the Lemures) to November 1.

In the 9th century, the Church measured the day as starting at sunset, in accordance with the Florentine calendar. Although All Saints’ Day is now considered to occur one day after Halloween, the two holidays were at that time celebrated on the same day. Halloween is thought of as a time when the living and the dead can be together again

Trick-or-treating and guising

Typical Halloween scene in Dublin, Ireland.Trick-or-treating is a customary celebration for children on Halloween. Children go in costume from house to house, asking for treats such as candy or sometimes money, with the question, “Trick or treat?”

The word “trick” refers to a (mostly idle) threat to perform mischief on the homeowners or their property if no treat is given. In some parts of Ireland and Scotland children still go guising. In this custom the child performs some sort of show, i.e. sings a song or tells a ghost story, in order to earn their treats.

 Daarsy, nou weet julle omtrent alles oor Halloween!!

bb halloween

 

Sonkind se “Pretty Please” 2009/10/23

Posted by Zee in Sommer net.
Tags:
9 comments

Sonkind vra so mooi….

“Zee, verduidelik asb vir my en dalk ander ook wat wonder, hoe kry jy daai oulike figuurtjies van Betsie Boop (ek dink?) regs op jou blog. Pretty please.”

Gaan  na Appearance, kliek op widgets en add ‘n Text widget na die Sidebar toe.

Widgets
Daar is twee maniere om dit te doen.

1) Soek die foto wat jy daar wil sit en copy die url bv.

<a href=”http://www.glitter-graphics.com”><img src=”http://dl5.glitter-graphics.net/pub/1102/1102695tzremzepfb.gif” width=”160″ height=”160″ border=”0″>

van die prentjie by die text widget in wat jy na die sidebar toe “gedrag” het en save.  Partykeer moet mens maar die prentjie bietjie resize dat dit in die blokkie kan pas, speel maar met die wydte en hoogte rond todat dit reg lyk in jou sidebar.

Die volgende opsie is…

Widgets3

Upload ‘n fotos soos wat jy gewoonlik sou doen en kry dan die  link url van die foto wat jy opgelaai het in jou blog te kry dit sal so ietsie wees 

<img src=”http://zee3.files.wordpress.com/2008/08/godsgift.jpg”>

en dan copy jy dit in die text widget in en save.

Daarsy, ek hoop die wat nie geweet het hoe om dit te doen nie, weet nou.  Ek is nou nie ‘n baie goeie leermeester nie so skreeu maar as julle nog iets wil weet as die verduideliking hierbo nie baie duidelik is nie :)

Huiswerk gedoen!!

Ai, ek het al lekker met die Moviemaker gespeel soos Sondkind in haar inskrywing verduidelik het,  dis hoe ek ook my videos maak, maar het dit nog nie YouTube toe geupload nie.  Ek dink ek moet dit bietjie doen, ek het darem al ‘n YouTube-rekening :)

Maar ek dink tog julle moet hier onder loer na die oulike video wat ek gemaak het!!!!

 DIT IS IN ELK GEVAL WAT VOLGENDE SATERDAG TOG WEER GAAN GEBEUR :)

Ag en sommer net nog ‘n ou foto wat al voorheen om my blog was….

Zee blou bul

zee sig 2

Gister, vandag…. môre 2009/10/22

Posted by Zee in Sommer net.
4 comments

Gister Vandag More

Zeethan, mag jy vir ewig swerf!! 2009/10/17

Posted by Zee in Sommer net.
Tags: ,
10 comments

Truly amazing!!!
Ek het net nou net hierdie email ontvang :)

Die foto het Pikkie in Desember 2008 vir my gemaak toe ons vir Shasha gekry het en ek het die foto op my blog gesit, wat Pikkie op haar Internet Scrapbookflair profile gemaak het.   Iemand kon hierdie foto net van my blog af gekry het, of was dit dalk iemand wat ek die foto ge-mail het……

Die woorde wat saam met die e-pos rondgaan is truly net amazing!!

Ek haal maar die email adresse uit ;)

From: …..
To: zee
Date:2009/10/17 10:26:52 AM
Subject: FW: Glasstukke

From: …..
To: ……
Date: Thursday, October 15, 2009, 11:29 AM
Subject: FW: Glasstukke

From: …..
Sent: 15 October 2009 9:29 AM
To: …..
Subject: FW: Glasstukke

image001

Soms is n mens se lewe vol glasstukke,
Wat baie seer en diep sny,
Maar die Here skraap al die stukkies glas bymekaar
Herrangskik dit en maak die mooiste mosaiek daaruit.
Dis hoekom jy so mooi mens is,
Jy het toegelaat dat GOD jou skep,
Elke dag!
Geniet jou dag en dankie dat jy so spesiaal is.

image002

Moenie vandag probeer om GOD se hand vas te hou nie…
Laat Hy joune vashou! Hy doen die hou werk,
doen jy net die vertrou werk.
Mag jy Sy vashou werk beleef.

LONG LIVE ZEETHAN ON E-MAILS SPREADING GOD’s WORD!!!!

zee sig 2

Vir nou……. 2009/10/16

Posted by Zee in Sommer net.
3 comments

is dit al wat ek gaan doen :)

Bloedrooi blosery! 2009/10/11

Posted by Zee in Sommer net.
18 comments

VerleeNikta het die mooiste wordle gemaak, en dit het my laat dink aan my most embarrassing moment Vrydag middag toe ek dink ek gaan gou lekker shop by die SPAR :oops:   :oops:

Seun het gevra of ek gou by die video winkel kan stop en die movies gaan haal wat hy graag wou sien.  Geen probleem want ek moes gou SPAR toe gaan om ‘n paar goedjies te gaan koop.

Ek stop toe gou by die winkels en eers sukkel ek om parkering te kry want dis mos nou Vrydag middag en almal wil mos nou by die winkels wees.  Eerste stop die video winkel, kry die movies en stap oor na die SPAR toe.  Ek kry vir my ‘n trollie en gaan eers by die SPAR in.  Ek stap nog so lekker en die volgende oomblik tik iemand my op my skouer.  Die swart dame sê vir my.  “Mevrou, jou broek is geskeur.  En dis regtig baie groot”

Huh….

Ek draai my kop so en jou wrintie waar, my broek is geskeur van bo tot omtrent by my knieg en al wat jy sien is panty en lemoenskille :oops:   (As ek nou daaraan dink kan ek net dankbaar wees ek dra nie g-strings nie :) )

Ek staan daar, en al die emosies hierbo in my wordle gaan deur my.  Ek probeer die groot gapende gat vasvat en probeer aanstap om gou die paar goedjies te koop maar nee, toe sal daar nou ‘n oom en sy vrou verby loop en hy offer om die gat vir my toe te hou. Tsk!

Die storie van die gapende gat vashou wil nie werk nie, maar of ek nou uitloop en eers na die inkopies is seker maar dieselfde!!

Die swart dame wat my kom bewus maak het van die petaljie kom toe weer na my toe en offer haar my trui en sê ek kan maar vir haar bring sodra ek klaar was.

Ek dink toe by myself…. Van hier af moet ek nog kleuterskool toe ook en ek het nou regtig nie vir dit kans gesien nie.

Ek los toe die trollie net daar, loop uit die SPAR uit langsaan na A C Kermans (Julle weet mos by nou al dis een van my gunsteling boetieks :) en gaan soek ‘n nuwe broek vir my.  Die kleur wat ek toe kry pas nou glad nie by my bloes wat ek aangehad het nie, en koop toe sommer vir my ‘n nuwe bloes ook  (Dis nou maar een van die min kere wat ek tog wel iets vir my sal koop).  Ek gaan na die kassier toe en wil betaal, ek wens julle kon hulle gesigte gesien het, ek stap dan nou met heel ander klere uit as wat ek mee ingekom het :)   Ek betaal toe vir my aankope en is toe vinnig terug supermark toe om gou my inkopies klaar te maak….

Die dame… het ‘n boks tjoklits gekry :)

Ns…. ek wonder nou nog waar en wanneer die broek geskeur het, by die werk, o jinne, dan dooi ek nog 10 ander dooies as dit wel so was :oops:   of het dit gebeur toe ek uit die motor geklim het toe ek by die supermark gestop het.

:oops:     :oops:

most

Oppad…….. 2009/10/07

Posted by Zee in Sommer net.
12 comments

Eiland 2